Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11422 reviews.
"'n Moet vir enige iemand wat nog altyd gewonder het hoe dit voel en lyk 24 uur in die Karoo."
"Generally quite a cute and clean town in comparison to the ones that we had travelled through. We can see the community works together. "
"Daar is nie veel op die dorp nie, so nie baie om te sien of doen nie. Is egter 'n pragtige wêreld om deur te reis."
"Boekefeesweek is 'n uitstekende trekpleister! Oulike plekkie wat 'n ruskans bied teen bekostigbare pryse, net voor jy gedaan gery is!"
"Lovely to see new restaurants and still the same place we remember from years gone by!"
"Effense draai van die N1 af, maar so 'n rustige dorpie om te voet te verken, met die mooiste ou kerk en 'n nóg mooier sonsondergang."