Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Ek dink mens moet bietjie voor die tyd oplees en tyd maak om rond te stap. Ongelukkig maak meeste van ons dit net 'n oornag fasiliteit."
"As an overnight destination the town has everything you need - comfortable accommodation and tasty restaurants."
"Ry die pad om die dam. Dis die moeite werd. Gaan kyk dan die ou brug oor die river se inloop. Min mense weet van die meesterlike konstruksie!"
"Ons was op 'n maandeinde en naweek daar. Saterdagmiddag na sluitingstyd was die sypaadjies vol leë kartonne, bottels en plastieksakke. Die munisipaliteit kan gerus 2 persone in diens neem om vanaf 1 uur net deur die hoofstraat te stap en gou die vullis op te tel en die dorp skoon te maak soos wat ons al ervaar het op ander kleiner dorpies in die platteland. Dis so 'n mooi dorpie met ryk geskiedenis wat deur baie wêreldreisigers besoek word en verdien om altyd skoon te wees."
"Dit is letterlik die middelpunt op jou Johannesburg na Kaap-roete. Dis 'n moet om hier te oornag en te rus voor jy die Karoo aandurf. Die vriendelikheid en gasvryheid van die mense hier maak dit in my boekies 'n toeristebestemming. Colesberg het baie om aan te bied met die vriendelike mense hier."
"Quaint and artsy little town. Tend to be a tad expensive, but that is to be expected. Nice stopover for a couple of days on a road trip."
"Ek het onderweg deur Willowmore gery en dit lyk na 'n relatief vooruitstrewende toeristedorp met heelwat snuistery-winkeltjies, boetieks en gastehuise. "
"Die dorp is mooi en netjies en vol geskiedkundige plekke. Idiaal gelee vir 'n oorslaapplek op pad kaap toe."
"Lekker plekkie vir 'n dag of 2. Nie baie om te doen, maar lekker vir 'n wegbreek-naweek of om te rus na 'n lang reis."
"Ons kon lekker by Die Plattelander restaurant eet, waar ons nooit teleurgestel word nie. As daar wel soortgelyke restaurante bestaan, dra ons nie kennis daarvan nie. Die dorpie se strate is uitgetrap deur swaar voertuie en lyk maar verwaarloos, veral as mens deur die hoofstraat aankom. Dit kan so oase wees, maar word gelos tot veragtering."
"There are a lot of places to stay over. The town has a welcoming atmosphere for long distance travellers."
"Lieflike klein dorpie. Ek is baie jammer dat ek nie op 'n Saterdag daar was om ook te gaan fliek nie."