Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Really enjoyed seeing the owl house, despite it being bitterly cold. It would have been nice to have more time there, but that was our fault not theirs."
"Ek dink Hanover is 'n ideale oornag dorpie, met pragtige kerkgebou, maar sal nie langer as 'n dag of 2 daar kan vertoef nie."
"Die dorp het baie vriendelike mense by alle winkels en restaurant, dit skep 'n goed indruk en daar is baie om te doen."
"Moet nie ander mense verwag nie. Verwag wel 'n grondpad. Perfek as jy wil gaan jag."
"Nie 'n dorp om lank te vertoef nie, maar dit was 'n aangename ervaring om die Noord-Kaap te verken."
"Just an overnight stay. Arrived late and departed early, but had a good nights rest. Very nice."
"Baie mooi dorp met historiese geboue. Opknapping nodig en diens lewering in strate nodig."
"Dit was en is nog altyd my oorslaapplek wanneer ons as 'n gesin Kaap toe gegaan het. En nou nog, al is ek 'n weduwee, slaap ek daar oor. Beaufort-Wes vir my is skoon en veilig."
"Dis jammer die besigheidsure, selfs oor 'n naweek vir 'n meestal toeristebestemming, is vreeslik beperk. Sal volgende keer eerder in die week gaan."
"Toe ons in 2016 daar was, was die water laag. Hierdie jaar 96% vol. Wat 'n mooi gesig. "