Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Visit the well stocked bookshop."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Inni Kraal restaurant was uit die boonste rakke met hulle kos."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Baie rustige omgewing."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Trek vir jou baie warm aan in die winter, maar dis 'n baie lekker plekkie."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Pragtige natuurskoon en en rustge atmosfeer."

Nieu-Bethesda, Karoo

Elke's Guesthouse

"Die dorp is pragtig. Die uil Huis se mense was baie vriendelik en behulpsaam. "

Prince Albert, Karoo

Acacia Cottage

"Ongelooflike rustige Karoo-dorpie. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. En die aandete in die Swartberg Hotel sal ons nog lank onthou! Fantastiese diens en lekker kos."

Beaufort West, Karoo

Young's Halfway House

"Blyk nie 'n veilige area te wees nie. Te veel straatkinders/haweloses wat jou lastig val en onveilig laat voel."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Besoek die boekwinkel in hoofstraat. Dit is belewenis."

Prince Albert, Karoo

Aandrus

"Quaint town. Worth a visit. Found it a bit over priced."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Oulike dorpie."

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Daar is soveel moontlikhede op die dorp, veral in die echo-toerisme omgewing. Ek glo met die hulp van die Provinsiale Regering, kan dinge net verbeter."

Gariep Dam, Karoo

Puzzles Guest House

"Ons was aangenaam verras met die omgewing en sy mense en sal graag met volgende geleentheid 'n dag langer daar wil bly."

Victoria West, Karoo

Moonlight Manor

"Dit is 'n upcoming bestemming. "

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Lieflike dorp. So eg Karoo."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Mense is baie vriendelik!"

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Persoonlike veiligheid kan 'n probleem word in sekere dele van die dorp."

Beaufort West, Karoo

Little Green World

"Die beskikbaarheid van goeie restaurante was baie beperk. Behalwe die gewone gesinsrestaurante, wat nie altyd in 'n moeë reisiger wat nie blootgestel wil word aan jong kinders nie, se smaak val nie, was daar slegs twee restaurante, waarvan een definitief nie aan ons smaak voldoen het nie, veral omdat dit eers hul deure teen 19:00 geopen het. Die ander restaurant was heel aangenaam."

Beaufort West, Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Dit wil voorkom of die munisipaliteit die strate begin skoonmaak. Lyk beter as 'n jaar gelede."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Impressive en groot."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Pragtige dorpie. Hou van die ou huise en die Kerke is pragtig. "

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Pragtige Karoo-dorpie."

Victoria West, Karoo

Victoria's Pride

"Geen voldoende geriewe vir na-ure se etes nie."

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Dis 'n uitstekende toeristebestemming."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Gariepdam is nie volledig sonder 'n besoek aan Norvalspont nie."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Het maar ook sy ongewense elimente. Maar wees veilig. Mens kry dit oral. Hou baie van julle dorp en gastehuise. "

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Bly soos julle is. "

Page
Page 290 - Showing 8671 to 8700
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers