Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Graaff-Reinet is 'n lieflike dorpie met heerlike restaurante wat ek enige tyd sal aanbeveel."
"Colesberg is voorwaar 'n baie interessante plek met die meeste gastehuise wat ons nog op een drop teëgekom het. "
"As jy opsoek is na geskiedenis, natuur en lekker, oulike inkopies by deli’s en antieke ware is hierdie die plek. Die restaurante kan kompeteer met dié in die stad. Maak gerus 'n draai by die brouery!"
"Buite seisoen was die diens nie op standaard nie en kon nêrens met 'n kaart betaal nie."
"'n Verskriklike interessante en heerlike plek om te kuier en te ontspan."
"Victoria West have many to offer. The local residents are very friendly and helpful. The new renovated Victoria West Hotel is very clean with a nice shop inside of local handmade products. "
"Straatname ontbreek en aangesien ek nie 'n GPS het nie, het ons gesukkel om die gastehuis te kry. Die eienaar het gesê dat die toeruste-organisasie moedeloos is met die munisipaliteit en besluit het om self straatname aan te bring! Pluimpie vir hulle."
"A fairly good place with lots and lots of stay overnight/guesthouses."
"Well worth a few days visit! We’d like to spend more time there. We particularly enjoyed the products from the local dairy!"
"Vanderkloof het ‘n rustigheid waar ‘n mens weer mens kan word en jou batterye herlaai."
"As ek meer tyd gehad het sou ek graag die omgewing wou verken met 'n fiets of staproete."
"Die restaurant (Die Plattelander) waar ons gaan eet het op aanbeveling weereens vanaf Nian van Coles Corner, se kos en diens was uitstekend. Ons het die kos, asook die ontspanne afmosfeer terdeë geniet."
" Prince Albert is 'n rustige dorpie met baie vriendelike mense, die dorpie is mooi skoon. Onse Rust sal ek beslis weer boek, vriendelike personeel en behulpsaam."