Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Skoon, netjiese dorp."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Wat 'n verassing. Mens ry nooit werklik in om die juweeltjies te ontdek nie. Ek gaan beslis op pad terug weer daar stop om nog nuwe dinge daar te ontdek."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Die dam was 108% vol met 15 sluise oop. Wat 'n awsome gesig om te sien. Werklik 'n voorreg. Beslis die moeite werd om te besoek."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Baie stil en rustige plekkie. Gee jou die atmosfeer van 'n ou dorpie. Mense baie vriendelik en behulpsaam."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Die dam was 'n 105% vol en kan net as 'n sprokie beskryf word."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Ek sal dit graag weer besoek met meer tyd op hande."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"'n Baie interessante ondervinding wat my verwagtinge oortref het!"

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Dis 'n mooi dorpie en baie rustig. Mense is vriendelik, maar die verblyf was glad nie aangenaam nie."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Plattelanders Restaurant se kos is uitstekende waarde vir geld."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Baie mooi natuurskoon en lekker restaurante aanbeveel deur De Vuur gastehuis."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Hele paar kinders wat vra vir geld waarookal jy gaan (ons het 'n entjie gaan stap deur die dorp), en locals wat rond staan en niks doen nie laat mens effens onveilig voel, maar geen probleme ervaar nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"I will be visiting again."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Meer dinge nodig om te doen vir toeriste by die dam. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Aandster

"Die kliëntediens is regtig nie te wense. Voel of mens nie welkom is in die dorpie nie."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Dit voel soos 'n skattejag-dorp."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Bly die dam is vol. Dis genade."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Sal weer daar oorslaap."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Very nice, small Karoo town."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Altyd lekker om daar oor te slaap. Uitstekende restaurante. Vriendelike inwoners."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Dis 'n baie rustige en regte plattelandse gemeenskap. Baie vriendelike mense. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Gariep is ‘n goeie oorslaap bestemming. Wes- of Oos-Kaap oorslaap vanaf die Noorde"

Middelburg, Karoo

Montarie Guest Accommodation

"Ek het Middelburg nie as toeris besoek nie, maar my 3 dae lange verblyf was aangenaam met hulpvaardige en vriendelike mense."

Prins Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Dit is 'n ongelooflike mooi area en daar is soveel karakter in die dorpie self. 'n Absolute plesier om te besoek."

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"Have the most beautiful stars at night and sunset in the afternoons. "

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Dit is die skoonste omgewing wat ons in 'n baie lank tydperk gesien het!"

Willowmore, Karoo

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp

"Small town with lot of adventure it was quite nice journey we had, just can't wait to visit again and this time for a little bit longer."

Blad
Blad 293 - Wys 8761 tot 8790
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang