Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Vanderkloof, Karoo

Rhino Manor

"Bonus was die Vanderkloof Dam wal wat oor loop, Vreeslik mooi gewees. Pragtige omgewing en natuurskoon."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"The Waenhuis Restaurant was excellent."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Ideale oornagplek tussen die noorde en suide."

Beaufort West, Karoo

La Paix Guesthouse

"Ons het Chris Barnard meuseum besoek. Baie interessant oor sy lewensgeskiedenis."

Beaufort West, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam en 'n fees om mee te gesels. Die museums is insiggewend en al die besighede was gretig om te help. Ons sal weer by Beaufort-Wes kom kuier, "

Prince Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Kan die dorp aanbeveel."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Daar is baie potensiaal vir die toeristebedryf."

Three Sisters, Karoo

Travalia Guest Farm

"Mooi Klein Karoo dorpie."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Baie eenvoudige, maar mooi klein Karoo dorpie, nie baie groot nie, maar nogtans stylvol en interessant."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Mooi dorp ou geboue om te besigtig. "

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Definitiewe moet sien."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Die Plattelander was uitstekende keuse vir aandete. Dorp het baie geskiedkundige aanloopplekke."

Laingsburg, Karoo

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp

"Oulike dorp, ek sal nou nie self in die dorp oorbly nie, maar die omliggende plekke is 'n moet sien en daar is baie plekkies wat ek dink jul by jul lys kan gaan voeg. Ons het Oudsthoorn toe gery en Calitzdorp wat meer bied."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Ons het eintlik net oorgeslaap, maar ek kan sê dat Nineteen Eighty Nine Coffee Shop 'n plekkie is om te besoek. Die dorp se OK Grocer is uitstekend. Vars groente, gebak en enige iets wat jy mag nodig kry op een plek. "

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Voorheen was Clarens my gunsteling dorp in die land. Maar ek dink Nieu Bethesda het nou daai plek oorgeneem! "

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Pragtige dorpie met vriendelike mense en 'n heerlike plattelandse gees."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Pragtige uitsig oor die dam. Sou graag langer wou vertoef. "

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Boomryk met 'n pragtige uitsig oor die dorp vanaf die "Koppie". "

Oviston , Karoo

Siloam Village

"My pa en sy sibbe het groot geword in Oviston. Dit was dus 'n belewenis om die klein dorpie te verken en herinneringe saam met my pa te deel van sy kinderjare. Dit was 'n mooi naweek met vele mooi herinneringe."

Gariep Dam, Karoo

View Lodge

"Die omgewing met uitsigte is vuil en onversorg en het 'n gevoel van onveiligheid weg van die damwal."

Nieu-Bethesda, Karoo

Zonnenstrahl Guesthouse

"Van die restaurante is baie duur."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Rustigheid net om te gaan ontspan!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Absolute rus vir die siel!"

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Uitstekende museum. "

De Aar, Karoo

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Easy to find. The bed was much to our liking."

Prince Albert, Karoo

Nieuwehuyz

"Sal my weer sien."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Gaan gewoonlik tuis by Waggon Wheels en sal in toekoms weer van hulle gebruik wil maak."

Prince Albert, Karoo

59 Mark Street

"Kookkursusse by The Real Food Company die moeite werd. Die Gin Bar ook 'n besoek werd. Die spookstoriewandeling was ook interessant. Guy se melkstal vir kase en joghurt. Museum vir self gestookte witblits."

Page
Page 292 - Showing 8731 to 8760
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers