Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Beaufort West, Karoo

X Ventures

"Beauford-Wes is ook 'n lekker dorp. Mense is baie vriendelik."

Beaufort West, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"It was good. We enjoyed the beautiful scenery and visiting different places there."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Mooi dorp vol onverwagte plekkies."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Gardens

"'n Versteekte juweel."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Baie basiese klein dorpie"

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Baie interessante dorp vol geskiedenis."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Excellent restaurant."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Innie Kraal Restaurant word aanbeveel."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Baie oulik en interessant. Deel van 'n erfenis wat ons moet koester."

Hanover, Karoo

Brandwag B&B

"Ons sal vir seker weer hier kom woon!"

Beaufort West, Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Nee, ons was daar tydens 'n uitsonderlike droogte, is steeds 'n baie mooi Karoo-dorp met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Ons love Graaff-Reinet. Dit is een van die mooiste plekke in die land. Ons het ook vreeslik lekker by Polka geëet in die dorp."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Unfortunately the town was a disappointment. The streets were strewn with litter, the cemetery especially is a disgrace with some graves having been vandalized and others having sunk into sinkholes, most buildings are not being maintained properly and there is very little to do in the form of entertainment. The extreme drought and heat add to an air of shabbiness. Some of the residents we spoke to were however, very friendly and colourful characters. It is such a pity to witness the decline of this small town but hats off to a few individuals who are doing their best to bring about improvements."

Graaff-Reinet, Karoo

Valley of Ironstone

"Perfect stay on the way to the Eastern Cape."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"'n Aanbeveling om die mooi eenvoud weer raak te sien en jou siel te voed."

Victoria West, Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Oulike Karoo-dorp. Reisigers moet meer afdraai, indraai en sodoende iets van die Karoo leefstyl ervaar."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Gardens

"Oulike omgewing vir uitspan vir 'n hele paar dae. Wat 'n pluspunt sou wees, sou 'n twee-of-driebladsy A4 'print-out' wees wat iets van die Gariepdam en die oorde, natuurreservaat, ens. se ontstaansgeskiedenis vertel, bykomende besienswaardighede in die omgewing, ens. Hoe gemaak as iemand dalk die damwal van naderby sou wou besigtig, ens."

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"As ek die dag wegloop uit die "rat race" sal ek Victoria-Wes toe gaan."

Prince Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Baie lekker. Tipies platteland."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Mal oor die plekkie. Baie interessant en ons eerste keer daar en sal vir seker terug wees."

Oviston , Karoo

Siloam Village

"Jy moet weet hoekom jy hiernatoe kom. Dit gaan oor die rustigheid en die afgeleë platteland."

Murraysburg, Karoo

Inibos Selfsorg

"Perfekte oornag plek vir 'n reis van Johannesburg na die Kaap toe."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Baie mooi omgewing om te verken, reg langs die groot aventura oord geleë."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Lekker om die rustigheid van die Karoo te kom ervaar."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Pragtige dorp met vriendelike mense. Het by Polka gaan eet. Dit was amazing."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Baie om te sien. Ons 2 nagte was heeltemal te min. 'n Diamant van 'n dorp."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Restaurant verskeidenheid is beperk."

Page
Page 312 - Showing 9331 to 9360
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers