Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Lekker oorslaapbestemming"

Graaff-Reinet, Karoo

4 Rothman Street B&B

"Pragtige historiese dorp met museums, Camdeboo Nasionale Park en Vallei van Verlatenheid."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Pragtige dorpie vir oornag."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Daar is 'n pragtige kerk en baie oulike slaghuis, maar soos meeste kleindorpies is dit taamlik verwaarloos."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Beautiful Karoo town, peaceful and quiet. Nice for a stop over on the long drive to Cape Town."

Beaufort-Wes, Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Die dorp is slordig en vuil."

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"Ons het al baie by Gariepdam gekamp. Ons sal weer wil gaan."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorp, sal beslis weer besoek."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Strate was baie besig met bedelaars wat lastig was."

Karoo

Grootwaterval Farm Accommodation

"Die Karooroete moet vir seker op almal se lysie wees."

Beaufort-Wes, Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"As mens hou van stilte en rustigheid, kom niks by die Karoo nie."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Hanover is a halfway point between the WC and Johannesburg - it doesn't really have anything else to recommend it."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Die dorp was nie werklik skoon nie."

Gariepdam, Karoo

Spreeu 2

"Only slept over on the way to Cape Town."

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"Mens dink dis 'n agter dorpie, maar glad nie. Hulle OK Express winkeltjie is uitstekend en skoon."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Daar is nie genoeg opsies in die dorp nie."

Hopetown, Karoo

Karoo Inn

"Hopetown is net vir oorslaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Die dorp het iets vir almal se smaak. Die Recollection Museum se ou motors is definitief die kuier werd."

Karoo

Rondefontein Guest Farm

"Ons land het soveel prag. Absoluut die moeite werd om die agterpaadjies te ontdek."

Williston, Karoo

Annie's Inn

"Williston is 'n rustige Karoo-dorp. Daar is 'n restaurant en vulstasies. Williston is ook nie ver van Calvinia af nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"4 Sheep restaurant is 'n moet! Kos uit die boonste rakke!"

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Pragtige dorp en baie lekker om te loop en te verken."

Beaufort-Wes, Karoo

Peach House

"A good stop over destination, but limited restaurants."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Beaufort West is a great place to stop on the trip to and from Cape Town. There is not many dinner restaurant options, but the Spur is decent and the Wimpy is standard if you're looking for somewhere familiar."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Lovely, historical town. Need more time to explore. Will be back."

Colesberg, Karoo

Out of Africa

"Colesberg is 'n welkome oasis op die lang pad tussen die Kaap en Johannesburg. Die Plattelander Restaurant se kos is heerlik, en die diens is persoonlik. Die baie vulstasies en rusplekke maak dit definitief 'n goeie oornagplek."

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Nie veel om te sien nie, hotel is nice en interessant, maar dis omtrent dit."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Hier moet gewerk word aan herstelwerk. "

Blad
Blad 53 - Wys 1561 tot 1590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang