Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Victoria West, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Geen supermark na 16h00 oo op Saterdag."

De Aar, Karoo

Oppiplot

"Het nie kans gekry om die dorp heeltemal te besigtig."

Prince Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorp en heerlike toerismebestemming in Karoo. Krediet aan die plaaslike munisipaliteit wat die belangrikheid van toerisme verstaan."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Dis baie nice en ek glo dat enige iemand dit sal geniet om daar 'n draai te maak."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Graaff Reinet het baie besienswaardighede."

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Baie mooi in die somer."

Karoo

Soutpoort

"Wens daar was meer sulke plekke waar jy ongestoord kan ontspan sonder bure."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Weet nie van toeristebestemming nie, maar dis ideaal vir oorslaap tussen Gauteng en Wes-Kaap."

Prince Albert, Karoo

Karoo Lodge

"Ek dink die mense in die dorp is nie baie vriendelik nie. Ek het my verblyf geniet. Ons was by die mark op die dorp en mense het ons net aangestaar, glad nie behulpsaam nie."

De Aar, Karoo

De Herberg Lodge

"Baie mooi dorpie en so skoon plek."

Victoria West, Karoo

Die Peperboom B&B

"Baie mooi klein dorpie. Geboue is redelik verwaarloos, maar die Apollo Teater en ou kerke is iets om te gaan sien."

Richmond, Karoo

The Richmond Cafe and Rooms

"Ek sou graag wou hê die dorpie moet meer besoekers kry."

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Mense is deurgaans vriendelik, ons het die ontspanne, gasvrye atmosfeer geniet, en vir 'n Johannesburger was dit vreemd, maar lekker om in die strate te kon stap en heel veilig te voel. Die netheid van Prins Albert het ons ook opgeval."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Ons het maar daar aangekom en was moeg. Nie die dorp besigtig nie."

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Quaint town, with good eateries and fantastic landscapes."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Die dorp was nie baie veilig nie, maar gastehuis besonder veilig."

Laingsburg, Karoo

Laings Lodge

"Interessante museum oor die 1981-vloed. Goeie basis vir besoek van nabye berge."

Willowmore, Karoo

The Willow Historical Guest House

"Willowmore is maar 'n klein dorpie, maar dis netjies en skoon. Lekker plekkie om te oornag."

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"The theatre and the Merino Restaurant were good."

Gariep Dam, Karoo

Tzamenkomst River Lodge

"Lekker oorslaap en kamp."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Die ideale oornagplek op reis na die Kaap, Gauteng of Oos-Kaap. Luuks en pragtig met die mooiste uitsig oor Gariepdam! Vir seker ons oornagplek in die toekoms!"

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Juweel by die Swartberge."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"By 'n vorige geleentheid het ons die historiese toer per donkiekar gedoen wat een van die beste dinge was tydens ons vakansie. Iets wat ons definitief kan aanbeveel."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Dis lekker om te sien hoe mense sukses maak van ou plekkies met 'n heel moderne gevoel en gerief. Inspirerend."

Karoo

Grootfontein Gasteplaas

"This is soul replenishment country."

Beaufort West, Karoo

Beautiful Betty B&B

"We travel through every year and have always made it our overnight stop."

Beaufort West, Karoo

Beautiful Betty B&B

"Ek sou nie sê 'n toeristebestemming nie, maar wel 'n fantastiese blyplek of oornagbestemming. Die dorp is baie netjies en 'n mens voel sommer tuis daar."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"No directions around church as to how one gets out of the town or highway."

Page
Page 73 - Showing 2161 to 2190
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers