Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.
"Perfect place to do a leisure trip! Geat walking, hiking and biking trails. Great restaurants and quant coffee shops, galleries all display the unique art and hospitality of this small Northern Cape Town."
"Pragtige, historiese argitektuur en 'n baie mooi dorp met baie besienswaardighede."
"Tzamenkomst River Lodge is entjie in op grondpad. Die pad is mooi. Ek sal regtig dit aanraai, ek dink egter een nag oorbly daar is te min, 'n mens moet vir 'n paar daggies bly. Dit het 'n lieflike atmosfeer en dis baie ontspannend."
"Die restaurant by die mini OK het heerlike kos teen billike pryse. Daar is ook 'n drankwinkel, mini OK en viswinkel. Jy behoort alles wat jy nodig het daar te kan koop."
"Ons was nie in die dorp in. Die mense wat die windpompies verkoop by die ingang van die dorp is ongelukkig baie arm en mens voel jammer vir hulle."
"Mense besef nie hoe baie daar is om te doen en sien in en om Britstown nie - die dorp is eintlik 'n juweel waar mens gerus meer tyd kan deurbring."
"Loved the town, so much history and beautifully kept old Victorian homes. Valley of Desolation is breathtakingly beautiful."
"Loxton is een van die min versteekte juwele ten opsigte van plattelandse dorpe wat nog oor is in ons land. Die dorpie en sy inwoners wil 'n mens keer op keer laat terugkeer."
"There is not much to see or do in Venterstad, but we enjoyed the guest house tremedously. It was a good stop on our way to the EC."