Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.
"Mooi skoon dorpie met vriendike mense. Berge pragtig en omgewing. Swartberpas was 'n belewenis om uit te ry."
"Betrokke blok het kragprobleme ondervind agv reën, met die gevolg dat geen proviand koel gehou kon word vir die reis verder nie, geen selfone kon ook gelaai word nie. Die stort was ook yskoud die volgende oggend."
"Heeltemal 'n ander wêreld. Karoo het sy eie skoonheid en waar anders kan jy sterre soos daar sien."
"Ons het nie alles kon besigtig nie, die toeriste informasiekantoor was toe, maar die mense in Prins Albert is fantasties."
"Goeie dorp vir oornag vanaf JHB/PTA na Kaap en baie opsies vir verblyf. Die dorp self is verwaarloos en vuil en loop oor van bedelaars. Winkels is aanvaarbaar as jy verby die bedelaars kan kom. Goeie vulstasies, veral Caltex en Engen het skoon toilette en lekker wegneemkos."
"It's a convenient stay over point, but without much by way of facilities. Fuel station charges higher than motorway prices ( I think) - better to fuel up elsewhere maybe."