Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

De Rust, Karoo

Kerneelia Kothuis

"Very quiet village, but has everything you'd need."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"The service was fantastic and the welcome was excellent. "

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Soos meeste plattelandse dorpe deesdae is die infrastruktuur nie in 'n goeie toestand nie. Middelburg is 'n gerieflike middelpunt vir oornag van Kaapstad na Gauteng as jy die besige N1 wil vermy. Die reis deur die platteland is baie mooi en die paaie van Kaapstad kant af is relatief goed."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Stofstrate en daar gebeur nie veel nie. Maar lekker vir oornag."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Gerieflike oornagplek vir die N1 tog van noord na suid."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Lekker wegneemete gekry by Tradisonal Karoo Restaurant."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Hanover is vir ons 'n halfpad oorbly dorp met unike karakter."

Colesberg, Karoo

Safari Park Guest Farm

"Kan nie kommentaar lewer nie, net verby gery met die N1."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Vir ons 'n heerlike halfweg-oornag, maar sien daar is heelwat aktiwiteite wat dit 'n perfekte vakansie kan maak."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Altyd 'n goeie ervaring om daar te reis. Dankie."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Wens ons kon nog 'n nag oorbly om Colesberg te kon geniet. Lyk daar is baie oulike eetplekke."

Noupoort , Karoo

The Dairy BnB & Adventures

"Daar was nie tyd om die omgewing te ondersoek nie, maar ek is seker dit sal lekker wees om paar dae daar te spandeer, ek is lief vir die Karoo."

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Baie lekker plattelandse dorpie. Gasvrye mense. "

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Die dorpie is baie vervalle en onveilig om meer in die strate op eie te verken. "

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Stil dorpie waar mens net lekker kan ontspan en die Karoostilte en -sterre kan bewonder en geniet."

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"Baie potensiaal, maar dit moet nog ontwikkel word. Die dorp word nie goed onderhou nie, maar die mense is vriendelik."

Merweville, Karoo

Oasis Cottage

"Up and coming yet still authentic. "

Karoo

Jakhalsfontein Guest Farm

"Pak in vir al die seisoene! Een oomblik snik warm dan vrek koud."

Gariepdam, Karoo

Plaastoe Gastehuis

"Die dorpie is in verval soos die meeste plattelandse dorpies. Baie hartseer. 'n Mens kan sien van die gastehuise probeer hul bes, maar die stadsraad is nie betrokke. Onderhoud is daar nie."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Gariep Dam, it's big I like it because I like fishing. Also enjoyed everything there, it is not a boring place at all."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Daar is talle gastehuise, meestal in van die ou huise langs die hoofstraat. Andersins lyk die dorp ongelukkig of dit agteruit gaan. Ons wou graag weer na die massiewe versameling tweedehandse boeke gaan kyk, maar dit is ongelukkig verskuif na 'n ander lokaal waarvan ons onbewus was. Maar die boekefees is die moeite werd!"

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Het nie 'n probleem met die plekkie, voel veilig. "

Prins Albert, Karoo

Karoo Lodge

"Pragtige dorpie."

Prins Albert, Karoo

Koppie Cottage

"Prins Albert is in so 'n mooi omgewing en daar is genoeg buite die dorpie om te besoek. Interessant om deur die dorpie te stap en orals in te loer. Moenie net oorslaap nie, maar spandeer 'n dag of twee."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Baie kort daar gewees, maar soos ek verstaan het Aberdeen 'n interessante geskiedenis. "

Karoo

Travalia Guest Farm

"Die mooiste mooi en salf vir jou siel. "

Blad
Blad 98 - Wys 2911 tot 2940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang