Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Ideale oornagplek op pad na Kaapstad. Karoo Nasionale park buite Beaufort Wes is pragtig, en die berge is werklik besonders mooi. As jy die Karoo werklik wil sien, is dit die moeite werd om daarheen te gaan. Koue nagte in die winter en warm dae in die somer. Pragtige huise en kerke van historiese waarde."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Not a tourist destination, but a good place to stay over on your way down to the Western Cape."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Oulike dorpie met vriendelike mense."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Baie mooi omgewing met 'n ryk geskiedenis!"

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Gaan kuier gerus daar. Julle sal nie spyt wees nie."

Beaufort West, Karoo

Bakgat Blyplek

"Die dorp is basies sinoniem met dr Chris Barnard. Punt. Dis die moeite werd, maar daar is nie veel anders vir die toeris nie. Verder moet mens maar na die Karoo Nasionale Park gaan. 4 Sheep Restaurant maak heerlike kos. Veral lamsvleisdisse is 'n moet!"

Beaufort West, Karoo

Mitat Gastehuis

"'n Mekka in die hartjie van die Karoo."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Sentraal geleë op die N1 vir op pad Kaap toe of terug."

Karoo

Buffelsrivier Farm Stay

"Die Karoo bly vir ons 'n gewilde vakansiebestemming en sal die area altyd weer besoek."

Prince Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Die dorpie is pragtig, skoon en vriendelik."

Somerset East (KwaNojoli), Karoo

Herberg Manor

"Mooi, netjese Karoodorp met vriendelike inwoners."

Graaff-Reinet, Karoo

Blaauwater Farm Garden Cottage

"For us it was just a stopover, but would like to come back to explore the wider area more."

Prince Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Dis 'n besoek werd. Sal weer gaan om die pas te ry."

Aberdeen, Karoo

De Denne

"A very quiet part of the Karoo. I loved the area. If you are staying for longer than I would suggest that you engage the many attractions available."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"The rating is very much dependant on your reason for staying over. I assume most travelers use it as a stop over to break a long trip. It more than meets these needs."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Die R48 vanaf Bloemfontein is net skrikwekkend en onrybaar! Die Vanderkloof was 'n oase vir ons."

Gariep Dam, Karoo

Little Haven

"Amper niks was oop op die Sondagmiddag nie."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Die paaie na die dorp is baie sleg en vir ons het dit gelyk of al die winkels toe is, maar daar is ook nie juis veel winkels nie."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Very quiet Karoo town. Looks like the type of place where you can go for long walks and just enjoy mother nature."

Beaufort West, Karoo

Die Kussinkie

"Sal so dag of twee langer moet vertoef om by die besienswaardighde uit te kom."

Prince Albert, Karoo

Gecko Cottages

"Pragtige Karoodorpie met unieke atmosfeer."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Even though we enjoyed our stay. We had to drive through the town and didn't feel quiet comfortable due to the condition of the town."

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige historiese dorpie."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Nie die plek om te wees in die winter nie, maar steeds baie mooi omgewing."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Maak seker jy besoek die Job Huis."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Gerieflike rusplek tydens reis."

Prieska, Karoo

RRG - River Rapids Grace Units

"Die Blue Saloon was 'n belewenis om te besoek. John (die eienaar) was baie vriendelik. Die internet was onakkuraat met inligting by die Pistachio-fabriek. Vanaf 2011 word daar met pekanneute geboer. 'n Teleurstelling gewees."

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Prince Albert is a place that one feel to go back to more than once. It is a wonderful experience; the town and the surroundings. Thank you for the stay."

Hanover, Karoo

Rus 'n Bietjie

"Hanover laat 'n mens terugdink aan 'n vergete era, stof straatjies - vol historiese skatte, waar mense vriendelik is, almal groet mekaar met 'n glimlag. Soos in meeste gevalle in Suid-Afrika, is sulke klein dorpies afgeskeep en kort opknap werk, ten spyte daarvan is Hanover 'n pragtige plekkie. Sou 'n mens net verby ry, sal jy nooit weet van die pragtige plekkie met sy vriendelike mense en heerlike kos nie."

Page
Page 95 - Showing 2821 to 2850
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers