Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1885 resensies.

Montagu, Klein-Karoo

The Barn on 62 Cottages

"Montagu is 'n pragtige, mooi, skoon dorpie en ons sal weer besoek."

De Rust, Klein-Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Mooiste dorpie tussen die berge met baie vriendelike mense!"

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Country Hotel

"I think Covid has really effected Montagu compared to other towns we stayed in. Very sad."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Cango Accommodation Units

"Sal graag weer gaan om hierdie keur die Congogrotte te besoek. Die kinders het dit besonders geniet!"

Montagu, Klein-Karoo

Montague 4 Seasons

"Guano Caves were amazingly accommodating thanks."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Springs

"Great location. Friendly staff. Clean facilities. Awesome place."

Montagu, Klein-Karoo

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"Op hierdie stadium is daar baie besighede en besienswaardighede toe. Dit maak die dorpie effe on-interessant. Maar die omgewing is pragtig en die natuur kan geniet word. Die ekonomie kry swaar op die oomblik."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Soos 'n oase in die woestyn. Dis enige natuurliefhebber se droom."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mayfair Farm Cottages

"Fantatiese dorp met baie om te geniet en ervaar."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Kranskloof Country Lodge

"Mense is oor die algemeen baie gejaagd en onvriendelik. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Little Canaan Retreat

"Vriendelike omgewing met baie om te doen!"

De Rust, Klein-Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Rustic little village worth visiting again."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oppi Dam

"Lots to see and do. Four days is too short."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Springs

"Ietsie vir almal om te doen en te geniet."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Genoeg besienswaardighede in die onmiddellike omgewing."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Soetdoring Selfsorg

"Mooi plek, great mense!"

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Ronda-View

"Skoon dorp. 'n Moet om oor te bly en te beleef."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"Daar is so baie te doen, te sien en te beleef dat jy nie kan sê dit was vervelig nie."

De Rust, Klein-Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie om te doen en sien. Lekker kuier- en eetplekke."

Montagu, Klein-Karoo

Kogman & Keisie Guest Farm

"'n Besonderse groot verskeidenheid van aktiwiteite vir so 'n klein dorpie."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oppi Dam

"Soveel besienswaardighede en ryk aan geskiedenis, padstalletjies is volop en het die pragtigste goed. 'n Moet om weer 'n draai te maak."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karoozin Village

"Great plek. Ons mis die KKNK!"

Montagu, Klein-Karoo

Krom Cottage and Westway Corner

"Dorp is netjies en skoon. Die restaurant, Rambling Rose, het heerlike etes en diens. Vars gebak. 'n Besoek werd. Staproetes baie mooi. Sal graag net wil meld dat die Kogmanskloofroete se laaste uitdraaipaadjie (by die kragdrade) beter gemerk moet word. Die paar klippe wat opmekaar gestapel is, is redelik onopsigtelik. As julle net 'n bordjie of 'n duidelike klip met 'n geel helder geel voetjie daar kan plaas, sal dit onnodige twyfel uitskakel. Ons wil weer kom. Dit is nie ons eerste besoek nie en ook nie ons laaste nie."

Montagu, Klein-Karoo

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Loads to do in Montagu - ghost tour, Montagu Mountain Mania trial run, tractor ride at Cape Dried Fruit, wine tastings, hot springs, walks and hikes in the nature reserve."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Heerlike Karoo-omgewing met baie besienswaardighede."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

"Visited the Cango Caves and was in awe. Also travelled up the Swartberg Pass to appreciate the magnificent views."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Pepper Tree Self Catering

"Sal weer reis na Oudtshoorn."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Springs

"Dankie vir warmbad."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang