Verified Reviews
Kleinmond
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kleinmond
Rated 4.7 out of 5 based on 310 reviews.
"Ek persoonlik geniet dit om akkommodasie te bespreek in Kleinmond.Dis nie ver om te ry en ek hou net van die omgewing en die strand daar."
"Kleinmond is a small seaside village jam-packed with things to do for people of all ages and interests."
"Kleinmond het net genoeg uitgebrei om te voorsien in al jou behoeftes maar het nog steeds daardie tipiese seedorp-atmosfeer."
"Verskeie besighede ongelukkig vroeg toe op 'n Saterdag. Pragtige, rustige kusdorp. Ongewenste rondlopers kan problematies raak. Dit moet fyn dopgehou en goed bestuur word."
"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."
"Kleinmond a beautiful town, clean and no potholes, friendly people with amazing scenery. I love the ambience of this town."
"Die Lagoon het nou 'n getypoel en dit is baie lekker vir kinders om in te speel. Dit het ook baie lekker stalletjies wat allerhande snoeperye en speelgoed en klere verkoop."