Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 781 reviews.
"Relaxing: the life, the place ,the choice. Very suitable for what we needed and more. Loved it."
"Ons hou nooit vakansie in Knysna nie, maar breek gereeld vir kort tydjies daarheen. Mal oor die area."
"Knysna is 'n pragtige vakansiebestemming. Ongelukkig is dit maar 'n duur vakansieplek. Etes in die restaurante is van goeie gehalte en ons het redelik veilig gevoel in die tyd wat ons daar was. Parkeerplek is maar skaars in die dorp, selfs langs die strate wat baie smal is. Verder is dit 'n pragtige plek. "
"Veilige, rustige omgewing! Pragtige uitkyk oor die meer en die mooiste sonsondergange!"
"Beautiful! Beautiful! Beautiful! We certainly want to be back. It’s very relaxed out of peak season. Something we absolutely loved! "
"We were upgraded to unit 62 at Brenton Park, which had the most amazing views."
"Ons het spesifiek gekom om die R339 te ry deur die Diepwalle deel van die woud en dan oor die Prins Alfredpas te gaan. Dit was 'n belewenis."
"Lovely place nice and peaceful great to relax everything was exceptional, food was great."
"Pragtige omgewing. Gerieflik geleë. Paaie is net baie besig oor Desembervakansie."
"Beste vakansiebestemming. Jy't die berge en die see binne minute vanaf mekaar. 'n Mooi, skoon dorp."
"Knysna is 'n fantastiese en ook veilige plek om saans rond te beweeg. Die middestad is net baie vuil en onnet. Baie aandag moet daaraan gegee word."