Verified Reviews

Knysna

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna

Rated 4.7 out of 5 based on 790 reviews.

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Baie mooi met vele besienswaardighede in die omgewing. "

Knysna

Glen House

"Dit is 'n pragtige plek en as jy in die woude ingaan besef jy die waarde van jou besoek."

Paradise, Knysna

Hideaway Guest House

"Pragtige omgewing, gerieflik geleë in Knysna en die Tuinroete."

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Wens ek kon permanent soontoe trek, baie mooi plek. "

Knysna

Glen House

"Hartsland."

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Oulike dorpie, alhoewel hulle pryse oor die algemeen meer op die buitelandse toeriste van toepassing is en nie Suid-Afrikaners wat kuier nie. "

Knysna

Glen House

"Waterfront is 'n besoek werd met sy winkeltjies en restaurante."

Thesen Island, Knysna

Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments

"Thesens Island is 'n premium bestemming. Ons kom dikwels hierheen en sal verseker weer terugkeer."

Paradise, Knysna

Salt River Lodge

"Uit die besige verkeer van Knysna, maar gerieflik naby om Knysna te geniet."

Knysna

Brenton Beach House

"Pragtig, maar baie besig tydens hoogseisoen."

Knysna

Blackwaters River Lodge

"Die verkeersvloei is natuurlik 'n kopseer. "

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Ideale plek vir 'n wegbreek. Lieflike restaurante! "

Upper Old Place, Knysna

B My Guest

"Waarde vir jou geld."

Knysna

110 Bay View

"Baie pragtige plek, beslis iets om te beleef. Ek sal enige een aanraai om die paradys te beleef. Lekker wegbreek weg van die huis. Daar is iets vir almal om te ervaar. "

Knysna

110 Bay View

"Die plekke wat rondom Knysna beskikbaar was om te besoek was baie 'nice'. Knysna kort 'n waterpark waar kinders kan gaan 'waterslide' en swem. "

Knysna

Oyster Creek Lodge

"Baie lekker daar."

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Wonderlike, hulpvaardige personeel. Ingestel op die toeris en sy behoeftes. "

Knysna

Forest Edge

"Uit die boek. Fantasties!"

Knysna

Glen House

"Die dorp self doen dit nie meer vir my nie, te besig en parkeerplek 'n probleem. Daar word te veel van dieselfde produkte aangebied en te oorweldigend vir die toeris. Die omgewing buite die dorp en wat alles besigtig kan word is 'n groot inspuiting vir Knysna."

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Dis regtigwaar 'n pragtige plekkie vir enigiemand om net 'n bietjie weg te breek op 'n vakansie."

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Baie vriendelik mense óral!"

Paradise, Knysna

Lagoon Lodge

"Pragtige plek met baie om te doen en te sien in die omgewing."

Knysna

Sparrebosch Views

"Heerlike eetplekke naby, bv. Senza onder by die "Heads". Waterfront ook lekker vir uitstappie."

Knysna

Protea Wilds Retreat

"'n Lekker bestemming met interessante winkeltjies. Volop eetplekke wat vir elke smaak voorsiening maak. "

Paradise, Knysna

Overmeer Guest House

"As jy wil koop, ja dalk. Daar is nie eintlik 'n strand nie. As jy boot saamvat, ja. Knysna is meer seker vir groot mense en nie vir kinders wat heeldag wil swem nie."

Knysna

Villa Castollini

"Knysna is asemrowend mooi - veral die natuurskoon!"

Page
Page 24 - Showing 691 to 720

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers