Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 809 resensies.
"The location is not for the fun-seeking type, but very secure with lovely walks and ample space for safe biking expeditions. "
"Short drive into Knysna, the waterfront and Thesen's Island. Perfect to browse the shops and lots of great restaurants."
"Pragtige natuur omgewing buite die dorp met fantastiese uitsigte oor Knysna. Veral aanbeveel as gevolg van bokkies, hasse en vele ander."
"Baie netjiese perseel en dit was wonderlik om so na aan die natuur te wees en diere te sien wat kom groet."
"This is one awesome place, the best holiday I ever had. People in Knysna are so friendly and the service all around is stunning."
"Geen seekos of groot restaurante naby. Geen aanwysings na The Heads of toeriste aantreklikhede. Trokke op hoofpad is nogal steurend."
"Dit is 'n asemrowende mooi area van die Wes-Kaap, maar ek sal aanraai dat mense in die stil seisoen gaan. Die res van die besiger seisoene buit Knysna toeriste en selfs "locals" uit met opgestote pryse en 'n onwelkome atmosfeer deur die hele dorp. "
"Knysna is 'n wonderlike vakansiebestemming, baie om te doen en te ervaar!"
"Knysna is interessant en vol verrassings. Gewone mense in winkels gaan uit hul pad om mens van diens te wees."
"Die ligging en beeld van Knysna is perfek. Idillies en regtig 'n voorreg om te besoek. Ten spyte van die brande wat soveel skade aangerig het, was dit 'n prentjie mooi plek om by te gaan vakansie hou. Al die nabygeleë toeriste aantreklikhede het werklik gesorg vir 'n vol dag elke dag. Ons sal vir seker weer in Knysna en omgewing wil gaan vakanasie hou."
"Hierdie was ons eerste besoek in Knysna en was aangenaam verras oor die gasvryheid wat die dorpie bied. Daar is ook baie om te doen by die Waterfront en bied ongelooflike geleenthede vir toeriste aan om die aptyt van lewenslus aan te wakker! Ongelukkig is die mense by Spar op die dorp nie baie vriendelik nie, maar andersins het ons 'n goeie ervaring van die res van die dorp ontvang in die kort tyd wat ons gebly het."