Verified Reviews

Knysna

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna

Rated 4.7 out of 5 based on 791 reviews.

Knysna

Sparrebosch Views

"Heerlike eetplekke naby, bv. Senza onder by die "Heads". Waterfront ook lekker vir uitstappie."

Knysna

Protea Wilds Retreat

"'n Lekker bestemming met interessante winkeltjies. Volop eetplekke wat vir elke smaak voorsiening maak. "

Paradise, Knysna

Overmeer Guest House

"As jy wil koop, ja dalk. Daar is nie eintlik 'n strand nie. As jy boot saamvat, ja. Knysna is meer seker vir groot mense en nie vir kinders wat heeldag wil swem nie."

Knysna

Villa Castollini

"Knysna is asemrowend mooi - veral die natuurskoon!"

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Knysna sien my beslis weer, daar was te veel om te doen en te gaan kyk vir 3 dae! Mens moet ten minste vir 'n week bly...of daar gaan bly!"

Knysna

Knysna Hollow Country Estate

"Het Knysna gekies omdat die oesterfees baie aktiwiteite het. Ons het die trailruns in die woud gaan doen. "

Knysna

Overmeer Guest House

"Ek is absoluut versot op Knysna."

Thesen Island, Knysna

On The Waterway

"Wonderful. Lovely bird life on the island. Neat and tidy, great security and guards always friendly. "

Knysna

Salt River Lodge

"Knysna has remained a quaint tourist town."

Knysna

Lagoon Lodge

"Come and see Knysna's lovely views, especially from the Heads: lakes, water, sea - beauty all around!"

Knysna

Eastford Country Estate

"Altyd lekker om Knysna te besoek!"

Knysna

Protea Wilds Retreat

"Knysna is wonderlik!"

Knysna

Lagoon Lodge

"Gaan defnitief weer terug kom vir 'n langer tyd om die besienswaardighede te aanskou."

Knysna

Pumula Lodge 4 Star Guesthouse Knysna

"Baie mooi plek en baie mooi natuurskoon."

Knysna

Villa Castollini

"Dis ongelooflik daar, die mense van Knysna is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was baie indrukwekkend in en om Knysna."

Knysna

Glen House

"Knysna is stunning!"

Knysna

Glen House

"Die hoofstraat was baie besig wat vervoer van een plek na 'n ander bemoeilik het. Die dorp as sulks was toeganklik met al die voorraad wat jy nodig het. "

Knysna

Lagoon Lodge

"Knysna is 'n pragtige dorp."

Knysna

Glen House

"Was nog altyd vir my en my gesin 'n aangename vakansiebestemming."

Knysna

Salt River Lodge

"Have always loved visiting Knysna, but we were disappointed that the "three legs" wasn't running on the Wednesday, the only sunny day we had."

Upper Old Place, Knysna

B My Guest

"Leuke bestemming, gezellig centrum."

Knysna

Salt River Lodge

"Ons is gaande oor Knysna, die omgewing is asemrowend mooi en sal sommer permanent daar wil bly."

Knysna

Estuary Rest

"Ons het die dorp baie geniet. Was beslis die besoek werd."

Knysna

Glen House

"Pragtige dorp. Sal enige tyd daar wil vakansie hou."

Knysna

Headlands House Guest Lodge

"Fantastiese plek."

Knysna

Estuary Rest

"Dit is 'n baie mooi plek. Baie rustig."

Knysna

Point Lodge

"Knysna is een van ons gesin se gunsteling bestemmings. Daar is ook so baie ander aktiwiteite en toeriste aantreklikhede in die omgewing veral Plett se kant toe. Restaurante op Thesen Island is fantasties. Ons sal verseker weer soontoe gaan."

Knysna

Lagoon Lodge

"Baie mooi natuur, baie om te doen in die omgewing, lekker eetplekke. Tapas is 'n moet!"

Knysna

Yellowwood Lodge

"Dit is 'n baie mooi plek, sal enigetyd weer teruggaan."

Knysna

Estuary Rest

"Beautiful and friendly."

Page
Page 25 - Showing 721 to 750

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers