Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 791 reviews.
"Knysna was soos altyd 'n baie lekker plek om te wees. Die twee eilande op die meer versper ongelukkig die koppe en jy is geforseer om daarnatoe te ry om dit te sien. Die plakkerskamp by die ingang van die dorp is egter nie lekker vir toeriste om te sien nie."
"Te besig in Desember seisoen. Glad nie vir toeriste wat op soek is na rustigheid nie. Verkeer is 'n riller!"
"Ons sal Knysna weer besoek. Daar is baie aktiwiteite en plekke om ieder en elk tevrede te stel."
"Beautiful lagoon, nice restaurants, perfect spot for discovering the Garden Route."
"Baie om te doen en sentraal ten opsigte van Tuinroete. Oulike restaurante, sal Senza by The Heads aanbeveel."
"Menige uitstappies om te doen. Nauurlik is die hele tuinroete altyd netjies en skoon. Sal defnitief weer daarheen gaan."
"Knysna se waterfront raak stagnant. Sekere restaurante se diens het uiters swak geraak. "
"Was 'n baie mooi plek. Baie goed om te doen om 'n mens besig te hou. Rustig daar. Heerlike eetplekke! Dit was lekker om die strande te besoek al is dit nie swemstrande nie."