Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6556 reviews.
"Margate het sy glans verloor. Sal baie eerder in een van die omliggende dorpies tuisgaan. Ons het in Margate gewoon, maar het die heeltyd gery na restaurante en besoekplekke buite Margate."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
The Little Club Getaway at The Hay Barn"Een van die mooiste areas in ons land."
Central Drakensberg, KwaZulu-Natal
Goodhope Country Escape"Baie goed, ons wou nie te veel in 'n gemaal van mense wees nie, so ons bestemming was vir ons perfek. Ons kon gaan waar en wanneer ons wil sonder om te voel dat dit so besig rondom jou is dat jy nie die natuur kan waarneem nie."
"Not that keen on Margate, but Ramsgate and Uvongo are virtually right on your doorstep."
"GPS werk nie goed in Sodwana nie. Moenie verwag om iets by die Spar te koop nie. Verder is dit 'n lekker vakansiedorpie ons het veral Lake Sibaye geniet."
"Daar is so paar goedjies om te doen in Scottburg en die omliggende areas. Krokkedilplaas was 'n lekker uitstappie met die kinders en ook die strand-swembad in Pennington by die Beach Café."
"As jy wil gaan duik is dit perfek, maar ons het nie juis veel tyd gehad om baie wyd te verken nie.."
"The town is rustic and a bit run down, but if it's all about the beautiful beach, then it is a wonderful destination."