Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6556 reviews.
Paulpietersburg, KwaZulu-Natal
Pivaansbad Plaas"Can't recommend the town itself, but a pretty area to explore."
"Beautiful beaches, tidal pool and beautiful views, friendly people, everything is convenient."
"Lekker plek om te gaan rus, strande is skoon, mense is baie vriendelik en is beslis veilig om te stap. "
"Die strand het baie rommel gehaat, en toe ons langs die treinspoor in Durban gery het was daar ook baie rommel daar getrooi. Ek voel om dat daar so groot werkloosheidsyfer is kan baie mense aangestel word, deur die munisipaliteid, om die rommel op te tel."
"Umdloti stadsraad kan gerus die sypaadjies skoon sny. Die plavleisel word toegegroei deur die plante. Hulle kan gerus gaan leer by Umhlanga. Hulle los ook die vullissakke vir dae langs die pad."
"Umdloti kan besig raak en daar is nie baie parkeering nie. Sorg maar dat julle lekker vroeg op die strand is. Ook 'n baie mooi Spar op die dorp maar sukkel ook om parkeering te kry om in te gaan. Baie lekker swem strand veral vir kinders. Het die baie geniet."
"Hluhluwe dorp is nie iets om te sien. Daar is baie reservate en parke in die area."
"Beautiful place, but the municipality needs to work on the state of the roads and repair potholes."
"Cape Vidal is asemrowend. Het so baie diere gesien. Renosters, olifante, baie mak kudu's ens. Cape Vidal se strand is 'n baie lekker swemstrand, kan snorkel ook daar."
"Good restaurants, beaches are nice, loads of shops - this time of year weather was warm and sunny."
"Dit het pragtige strande, maar die paaie is vol slaggate. Alles lyk maar baie verwaarloos."
"Scottburgh is 'n baie rustige plek om te gaan ontspan, daar is beslis, soos enige ander plek, potensiaal vir verbetering, maar werklik die moeite werd om daar te gaan ontspan. Dorp is skoon, maar baie besig. Maak jouself net gereed vir styl opdraandes. Geniet die see en strand met vriendelike mense oral te vinde."