Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6696 reviews.
"Dit was my eerste keer by Trafalgar, die see en strand is heerlik. Dit voel of jy hier gaan rus. Dit was baie lekker."
"Small holiday location on the beach with good nearby facilities in a safe beach tidal pool. "
"Die dorpie moes eens baie netjies gewees het maar is nou effe vervalle, met slaggate in die pad. Ek sal egter The Grind restourant wil noem as 'n plek om by te gaan eet. Fantastiese kos en goeie pryse. Netjiese plek."
"We only went to the shopping centre that was nearby where we managed to get all our requirements. We didn't explore further."
"Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Villa Mia 12"Dit was my eerste keer wat ek na St Lucia gegaan het vir vakansie en dit is 'n wonderlike, pragtige plek. Alles is skoon en Cape Vidal is die heel mooiste strand wat ek nog ooit by was. Dit is beslis die beste plek om vakansie te hou. "
"Zinkwazi is 'n juweel van 'n plek en ons sal vir seker terugkeer. Die strand-restaurant by die bootklub se diens is puik, hulle pryse billik en die kos heerlik."
"Buiten vir die slegte toestand van die paaie, was dit heerlik om aan die Suidkus te kuier. Dis gerusstellend om gereeld die polisie op patrollie te sien, en die swemstrand is lieflik!"
"Ons sal nie vinnig weer Sodwana toe gaan nie vir die rede dat 'n mens so baie moet betaal om see toe te kan gaan. Ons het R110 per dag betaal vir 3 mense en as jy aand die ander kant wil gaan on na 'n restaurant toe te gaan betaal jy weer R15 om in te gaan. "
"Ramsgate is 'n pragtige klein dorpie. Dit was my eerste keer om daar vakansie te hou en ek was aangenaam verras. Baie lekker swemstrand en dis naby aan baie ander toeriste aantreklikhede. Sal enige tyd Ramsgate aanbeveel as 'n vakansiebestemming. "