Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6885 reviews.
"Nie baie bekend nie - en ek weet nie of dit n bestemming self of net 'n klomp privaat eiendomme is nie, maar die natuurskoon is fantasies! "
"Kort bietjie aandag en netheid op straat en strande kort ook meer opknapping."
"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
"Amanzimtoti is my gunsteling plek om te gaan vakansie hou by die see. Thirsty Whale en Spur alles bymekaar op die strand, wat meer wil jy hê. "
"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
"Nie veel in Winterton te doen nie. Darem 'n paar winkels om kruideniersware te koop, en noodsaaklike goedjies."
"As jy van alles wil vergeet en net die son, see, strand en rustigheid wil beleef, is Warner Beach vir jou."