Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6670 resensies.
"Some information on the sites and attractions would have been a nice to have so one could plan for better organised travel."
"Ons was so beïndruk deur die omgewing ons wil sommer daar gaan bly nou. Wat 'n plek om te besoek. Die Natalse Midlands sien ons definitief weer!"
"Ons geniet Ballito ten volle elke keer as ons daarheen gaan met vakansie."
"Uvongo was by verre die lekkerste vakansie plek ooit, ons was al by al die omliggende strande en dorpies maar Uvongo se strand was vir ons nog die lekkerste, dit was baie besig maar dit was baie lekker."
"Ons nuwe toekomstige bestemming. Sal nooit weer op 'n ander plek gaan vakansie hou nie!"
"Te kort aan restaurante en aandenkings winkels en benodig 'n ordentlik slaghuis. Als is effe beperk."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Hulle mark is meer gemik op oorsese toeriste. Party van die pryse is bietjie oordadig. Cape Vidal en iSimangaliso park is 'n lekker uitstappie. "
Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal
Drakensview Self Catering"Natuurskoon is asemrowend. Baie eetplekkies. Rustige atmosfeer."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant 7"Asemrowend mooi. 'n Besoek aan die Isimagaliso vleilande is 'n moet."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant 10"Klein vakansiedorpie. Moet die natuurreservaat gaan verken as jy in die area is. "
"Gaan nou nie te veel aan nie, maar as jy die omgewing wil verken ens is dit n baie goeie basis."
"Lush, green area in the heart of the Midlands Meander. Many great places to dine at!"
"A little bit of English countryside in South Africa with lovely sights to see."
"'n Positiewe punt: die natuur is pragtig en groen. Dit was 'n lushof vir die oog. Al die inkopiesentrums is baie naby aan Laguna en maak die verblyf ook gemaklik."
"Well it very quiet and peaceful and safe, nice environment for me that what I wanted but the place doesn't have much place to go and eat like restaurants have few but besides that it is a very nice place."
"Baie rustig, plekkie om te kuier en gesellig saam vriende en familie te verkeer."