Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6670 reviews.

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Meerkat Manor

"Ramsgate is soveel lekkerder en beter as wat ek verwag het. Het altyd net in die verbygaan na Ramsgate gekyk. Noudat ek dit van naby leer ken het, sal ek baie eerder Ramsgate toe gaan as Margate. Voorwaar 'n juweel waarvan mense nie bewus is nie. Dis stiller as Margate en in my opinie 'n baie lekkerder swemstrand."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Ramsgate sal moet aandag gee aan hulle waterprobleme. Ons het 2 dae vroeër huiswaarts gekeer a.g.v geen water in die area nie wat glo n gereelde gebeurtenis is wat vir dae lank aanhou. "

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Umlilo Lodge

"Doen die bootrit op die rivier wat deur Umlilo Lodge gereël kan word. Ons het so baie seekoeie gesien en die inligting oor die riviermonding is baie interessant. Die strande is heerlik, daar is 'n ryk voëllewe en Cape Vidal en die natuurreservaat is beslis een van die dinge wat jy moet besoek as jy daar is."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Appledore Lodge

"Ramsgate is die ideale bestemming vir 'n rustige Suidkus-vakansie. Die 'Waffle House' bly 'n groot trekpleister en alle winkelfasiliteite en ander toeristebesienswaardighede (soos uShaka, Oribi-ravyn, baie mooi gholfbane, ensovoorts), is naby genoeg aan Ramsgate."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Marlin Lodge

"Cape Vidal is beautiful and is highly recommended for any coast or nature lover."

Mooi River, KwaZulu-Natal

Wild Berry Guest Farm

"Die dorp self bied nie veel vir toeriste nie, maar die omgewing en besienswaardighede langs die R103 maak daarvoor op. "

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Camp Jonathan

"Kort dringend 'n slaghuis."

Margate, KwaZulu-Natal

Bondi Beach 45

"Verkeerde tyd daar gebly - verkeer is redelik chaoties."

Howick, KwaZulu-Natal

Nutmeg Guesthouse

"Die Howick-waterval is aanskoulik. Dis jammer oor die plaaslike mense wat aan die bopunt van die valle klere was en ophang. Howick self is 'n plattelandse dorp en daar is amper alles wat 'n mens nodig het. "

Natal Midlands, KwaZulu-Natal

Mount Park Guest Farm

"Dit is heerlik om al die plekke te besoek en die plekke is bekostigbaar."

Rosetta, KwaZulu-Natal

Glen Ormond Guest House

"Baie interessante ou plek - etes by die Rosetta-hotel was baie goed!"

Underberg, KwaZulu-Natal

Cedar Garden

"Die dorp se owerhede besef nie wat se juweel van 'n toeristebestemming Underberg is nie. Hulle moet daadwerklik 'n poging aanwend om die dorp op te knap."

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Camp Jonathan

"Is nie heeltemal wat ek verwag het nie, maar as jy wil visvang is dit die plek om heen te gaan."

Kloof, KwaZulu-Natal

Judges Walk B&B

"The climate is very pleasant and Kloof could serve as a central point whereby one can travel to all the attractions in Durban."

Ballito, KwaZulu-Natal

Prosperita

"Ongelukkig baie kommersieel - nie so rustig soos wat ek dit 25 jaar terug kan onthou nie, maar bly steeds 'n gunsteling."

Utrecht, KwaZulu-Natal

Luiperdkloof Trout Lodge

"Very nice, love the oldness of the town and the mountains."

Athlone Park, KwaZulu-Natal

African Sands B&B

"The main beach is excellent if you have small children as there is a long stretch of beach to play. The nearby Galleria Mall has all the restaurants you can think of. A great spot for a family holiday. "

Winklespruit, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Dis 'n baie goeie gebied wat baie sentraal geleë is. Dit is naby baie ander vakansieplekke en toeristegebiede wat jou vakansie meer interessant en lekker maak!"

Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages

"Nottingham Road was teleurstellend. Diens is pateties. Il Postino Restaurant was fantasties!"

Three Hills, KwaZulu-Natal

Ku-Boboyi River Lodge

"'n Mens kan verskeie mooi plekke besoek."

Virginia, KwaZulu-Natal

Boma Lodge

"Nie veel om in Virginia te doen nie, maar gelukkig baie in die omgewing. "

Ballito, KwaZulu-Natal

Beach Forest Lodge

"Various of beaches and a beautiful promenade. The lifestyle centre is versatile and there is a variety of restaurants."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Burnham House B&B

"Reasonable. Parking in town is always a challenge."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

L'Escalier 206

"Amanzimtoti bied alles vir vakansiegangers, maar kan ook onveilig wees. Daar is gereeld polisieteenwoordigheid vir die wat altyd en orals oor die land kanse wil vat. Sal aanbeveel dat kinders nie alleen tot by die swemstrand stap nie, maar as hulle reg voor die blokwoonstel strand toe wil gaan, is daar nie 'n probleem nie."

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Seester 9

"Behalwe vir die swak kwaliteit van die drinkwater, is dit 'n uitstekende toeristebestemming. Die seewater is baie helder en lekker warm hier, veral by Lucien-strand. Dit is uitstekend vir 'n dag op die strand."

Uvongo, KwaZulu-Natal

La Corsica 9

"Uvongo is nog altyd 'n lekker vakansiebestemming gewees en ons voel steeds dieselfde oor die Suidkus."

Page
Page 200 - Showing 5971 to 6000
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers