Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6670 reviews.

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Flamboyant Holiday Flats

"Wanneer die konstruksiewerk rondom die monding van die meer en die Umfolozi rivier voltooi is, en die ekosisteem weer normaal funksioneer, kan St Lucia Estuary weer soos van ouds, 'n hengel paradys wees. "

Underberg, KwaZulu-Natal

Valley View Cottage

"Die Sanipas is 'n moet."

Ballito, KwaZulu-Natal

Driftwood Coastal Cottage

"Heerlike en gesellige strand met verskeie mooi golfbane in die omgewing."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 74

"Uvongo needs more entertainment besides malls and the beach."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

8 Ocean Breeze

"Warner Beach kort winkels en eetplekke."

Southbroom, KwaZulu-Natal

Safari Apartment Southbroom

"Rustige veilige badplaats met een mooie golfbaan en ook in de buurt vele mooie golfbanen."

Glen Ashley, KwaZulu-Natal

La Lucia BnB

"Ver van die strand af, maar geen probleem vir besigheidsdoeleindes."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Lazy Lizard 23

"Pragtige plek met baie vriendelike mense."

Shongweni, KwaZulu-Natal

Ollivanders Estate

"Ons het nie regtig kans gehad om te toer nie, want ons moes meeste van ons tyd by Hillcrest Hospitaal spandeer. Dis 'n mooi omgewing, maar daar is 'n swaar reuk as jy naby die vullishoop verbyry. Gelukkig is die verblyf ver van die vullishoop af."

Underberg, KwaZulu-Natal

Valley View Cottage

"Heerlike plek vir 'n aangename wegbreeknaweek."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Kings Palace

"St Lucia is 'n paradys."

Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal

Witsieshoek Mountain Lodge

"Asemrowend, kalm en voedsel vir die siel."

Bergville, KwaZulu-Natal

Kwaggashoek Game Ranch

"Daar is baie besienswaardighede in die omgewing. Dit voel veilig met baie verskillende opsies om van te kies."

Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Guest House

"Nie meer die mooi vakansiedorp van ouds oor veskeie redes. "

Umgeni Park, KwaZulu-Natal

Collards B&B

"Ver van strande, maar baie rustig."

Ballito, KwaZulu-Natal

19 Tontiki

"Beste seevakansies!"

Marina Beach, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2516

"Great skoon strand waar jy veilig voel."

Durban CBD, KwaZulu-Natal

Blue Waters Hotel

"As jy wegbly van die swak areas is dit baie veilig daar. Die polisie is deurlopend teenwoordig en daar is baie om te doen."

Margate, KwaZulu-Natal

Santorini 207A

"Margate is 'n verskriklike lekker plek. Een van die mooiste plekke wat daar is. Dis lekker naby alles: Kart Freaks (baie lekker plek) Lake Eland, krokodilplekke, ensovoorts"

Underberg, KwaZulu-Natal

Meadow Lane Joy Cottage

"Geleë in een van die mooiste dele van ons land. Die Lemon Tree Restaurant is ons gunstelingeetplek."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

St Lucia Wilds

"Beslis die moeite werd om 'n vakansie daarheen te beplan."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Ndiza Lodge and Cabanas

"They are now working at the riverbanks and the plan is to connect the Umfulozi river to the Estuary. This should be finished around June and the Estuary should be connected to the sea again. I'm afraid of the influence to nature by this, as I didn't see one Hippo in 3 days."

Margate, KwaZulu-Natal

Balooga 28

"You can never get enough of Margate."

Bergville, KwaZulu-Natal

ATKV Drakensville

"Dit is 'n baie goeie toeristebestemming en 'n heerlike plek om te ontspan."

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Libra Holiday Flats Unit 2

"Love Manaba, beautiful beaches."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Fairways Boutique Hotel

"Lekker klein plek om vakansie te gaan hou. Strand is redelik skoon, maar twyfel of dit werklik van Blouvlag-standaard is en het die getypoel baie geniet."

Scottsville, KwaZulu-Natal

Ascot Bush Lodge

"Ek glo nie Scottsville is 'n toeristebestemming nie. Van hier af kan mens baie rondbeweeg as jy die area ken, en dan kom rus jy na `n besige dag."

Page
Page 197 - Showing 5881 to 5910
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers