Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6670 resensies.
"Baie veelsydig. Voorsien in elkeen se behoefte."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Oppi Rotse"St Lucia is 'n wonderskone deel van Suid-Afrika. Die strande is baie mooi en skoon en deel vand die iSimangaliso bewarings gebied. Die strande het mooi skoon ablusie geriewe. Die dorp het heerlike eetplekke en jy kan in die aander seekoeie in die strate raakloop. 'n Móét vir enige natuurliefhebber. "
"Baie aangename vakansiebestemming met baie om te doen en Gateway Winkelsentrum wat gerieflik naby is."
"Ons gaan nou al 7 jaar in 'n ry na Sodwana en daar is nie 'n beter plek by die see in SA nie."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
St Lucia Wilds"Verskriklik mooi, baie diere te sien. Lekke eet plekke en parke om te besoek. Sal beslis weer terug keer. Vir ander besoekers wat gaan, net een "tip" neem soveel kos en huishoudelike items saam, daar net een winkel groep in St Lucia wat' n plaas se prys vra vir alles op sy rakke."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Gerda's Place"Dit was my vierde besoek aan St Lucia en sal weer terug gaan. Die beste plek om rustigheid vir jou siel te kry."
Oribi Gorge Natuurreservaat, KwaZulu-Natal
Beechwood Cottage"Oribi is a hidden gem not far from Durban. The vistas are beautiful and this is a photographer's paradise. Attractions including Lake Eland, Oribi Hotel and Leopard Rock are all close by. Wonderful place. "
"Salt Rock is 'n great bestemming met talle behoorlike 4-ster plekke, soos Canelands. Dis reg op die strand en die diens is 6-ster!"
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Luwandla No 15"St Lucia is een van die beste vakansiebestemmings in die land."
"Was te kort daar om kommentaar te lewer, maar dit lyk of daar baie uitbreiding aan die gang is."
"Umhlanga is baie sentraal geleë en naby die lughawe en ander fasiliteite. Die strande word skoon en netjies gehou en voldoende sekuriteit om jou veilig te laat voel. Daar is lekker eetplekke en dis toeriste vriendelik. Ek beveel Umhlanga beslis aan. "