Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6670 resensies.
"This was the perfect beach for us as a family, seeing as everything is close by. Well sought out beach!"
"Dit was kleiner as wat ek verwag het. Nie 'n slegte ding nie. Wens net mens kon veiliger gevoel het. Ek moes die lug uit my bande blaas om op die strand te ry, maar toe ek die bande wou opblaas is daar net een plek om dit te doen en hulle kon ook nie help nie. Is net vertel die lug is op en dat ek Mbazwana toe sal moet ry. Nie iets wat ek graag wou doen met pap wiele. Sou gedink het hulle sou in hierdie opsig beter voorbereid gewees het."
"Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en veral die "Waffle House" te besoek. Dis 'n baie mooi plek."
"My passie is om kerk geboue af te neem was met vriendelikheid en passie by almal ontvang!"
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Gerda's Place"Ons was basies op 'n voëlkyk vakansie en die bos en omgewing het 100% voldoen aan ons verwagtinge. "
"Soos met die grootste gedeelte van die Suidkus kry mens maar die idee dat die omgewing slordig is en dat dienslewering nie goed is nie. Daar is egter baie dinge in die omgewing om te doen, en die plaaslike voedselwinkels het alles wat mens nodig het en diens is baie vriendelik - veral by die plaaslike Spar. Die talle eetplekke bied heerlike afwisseling, maar mens moet in gedagte hou dat dit baie meer 'laid back' as in die groot stede is en dat jy nie haastig moet wees as jy gaan eet nie."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Leopard Corner Lodge"Excellent. Did some whale watching, hippo watching and crocodile watching."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Ocean View Nature Lodge"Pragtige dorp. Vriendelike mense. Waarde vir geld!"
"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Witsieshoek Mountain Lodge"A little-known resort, ideal for both serious and occasional hikers. Many photo opportunities"
"Die munisipaliteit het alle visvang op die strand verbied vir die meerderheid van die dag. Daar is net twee ure in die vroeë oggend en twee ure in die laat middag wat mens mag visvang."
"Pragtige natuurskoon, naby aan Bloedrivier en soortgelyke geskiedkundige monumente. "