Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.

Ballito, KwaZulu-Natal

33 Boulder Bay

"Ballito is ons gunsteling. Dit is kleiner as Umhlanga en dus nie so besig nie. Dit voel asof jy weg is van die stad. Ignoreer die snelweg en ry eerder langs die kus na Ballito, dan geniet jy die natuurskoon en die pad is in 'n goeie toestand. Daar is genoeg eetplekke om te kuier en oorde waar jy van hulle swembaddens gebruik kan maak. Die strand is pragtig en by Ballito is daar 'n wandellaan wat jou laat stap al langs die strand. Ballito is heerlik warm in die dag, maar wanneer die son sak moet jy jou baadjie by jou hê."

Munster, KwaZulu-Natal

Kaja vir Baja

"Daar is blykbaar probleme met inbrake in die omgewing vanweë die relatiewe nabyheid van informele nederstettings. 'n Mens moet net versigtig wees om in aand daar te stap en moet verkieslik nie saans strand toe gaan nie."

Blad
Blad 222 - Wys 6631 tot 6633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang