Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6513 reviews.

Margate, KwaZulu-Natal

Shelley Park Manor

"Beaches and pathways need to be cleaner and better maintained."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

51 La Mer

"Naby alles en toegangklik."

Ballito, KwaZulu-Natal

La Residence

"Ballito is an awesome town with great views and malls close by a great holiday destination."

Utrecht, KwaZulu-Natal

Luiperdkloof Trout Lodge

"Min plekke om kos te bestel en geen restaurante."

Ballito, KwaZulu-Natal

Labori

"Safe and wonderful holiday destination."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Lala @ C

"Daar is tans 'n paar uitdagings in Port Edward met watertoevoer en natuuaarlik die beurtkrag. Daar is genoeg winkels om al jou voorraad daar aan te koop so dit is gerieflik."

Ballito, KwaZulu-Natal

1302 La Ballito Honeymoon Bliss

"Ballito was great, however there were a lot of youngsters about during matric rage which made it very loud in terms of music. However the beaches were great and people friendly."

Margate, KwaZulu-Natal

Huisie aan See

"Make time to go to Waffle House and get Chefs on Marine's breakfast."

Winterton, KwaZulu-Natal

Drakensview Self Catering

"Dorp self is so-so. Omliggende areas baie beter."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Dolphin Point B&B

"Toti het baie agteruitgegaan. Maar a.g.v. baie dinge wat die provinsie getref het, kan ons maar verby sekere goed kyk. Moet sê ons het probeer om local plekkies te ondersteun en hulle was goedkoper en ook baie vriendelik."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Old Balgowan Farm Cottages

"Puik, bekostigbare verblyf en diens."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

33 La Mer

"Strande is nie skoon nie. Geen vars vis te koop nie wat vir ons wat van die binneland af kom nogal belangrik is. Ons is nie lus vir gewone take aways en gevriesde vis nie."

Nkwazi, KwaZulu-Natal

Casablanca on the Beach

"The general security theme is not pleasant when on holiday."

Uvongo, KwaZulu-Natal

La Carona 3

"Strande was skoon en nie overcrowded nie. Ons het baie lekker vakansie gehou. Uvongo en omliggende gebiede is ons vakansiemagneet, ons gaan elke keer terug."

Margate, KwaZulu-Natal

M Square

"It's a beautiful place with friendly people."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Hawklee Country House

"Pragtige plekkie! Het dalk so paar padwerke nodig, maar vir die reisiger wat nie haastig is nie en stadig ry is dit geen probleem nie. Plus, waar in ons land lyk die paaie werklik goed? So dis nie 'n rede om Nottingham Road te vermy nie!"

Ballito, KwaZulu-Natal

17 Stella

"Lekker eetplekke, gerieflike staproetes langs strand. Lekker avontuurplekke om te besoek."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Tree Top Village @ Urban Glamping

"As any tourist destination, you are harassed in your car by so-called car guards, but when they are in official uniforms and keep asking for favours to get to the beaches etc. is annoying. Also no restaurants or bars have views overlooking the sea or lagoon."

South Coast, KwaZulu-Natal

Bazley Heights

"Die Suidkus is seker die mooiste plek in Suid-Afrika."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Chez Toti

"Strande was vuil. See was vuil met kledingstukke en bande in die water. Ons het besluit om liefs uit die water te bly."

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 14309

"Along the coast is the place to be."

Ballito, KwaZulu-Natal

La Perle

"Ballito het baie uitgebrei in die laaste paar jaar en bygehou by wat toeriste verlang in die mark. Dis nog steeds relevant in die huidige toerisme mark. Meer as genoeg om jou besig te hou vir jou vakansie."

Pongola, KwaZulu-Natal

Kastelein

"Ons gebruik Pongola as 'n pitstop voor ons verder reis. Maak ongelukkig nie van hul toeriste bestemmings gebruik nie, maar ek weet daar is 'n paar mooi plekke."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

84 Stella Maris Family Holiday

"Amanzimtoti van self was glad nie wat ons kon onthou van vroeër jare nie, baie arm dorp en ietwat onnetjies. Ons kuier was wel in die begin van die vakansie-tydperk en ons kon sien soos ons gestap het dat die dorp elke dag daaraan gewerk het die omliggende areas om dit netjies te kry."

Margate, KwaZulu-Natal

Chesapeake Bay 12

"Ons was nie eintlik in Margate nie, maar die strande by Ramsgate en South Broom is pragtig. Margate is te besig en ek het na rus en vrede gaan soek."

Pumula, KwaZulu-Natal

Blue Space Beach House & Beach Shack

"Dit is bietjie ver van die vakansie-besienswaardighede."

Page
Page 33 - Showing 961 to 990
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers