Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6513 reviews.
"Baie stil plek as jy wil wegkom van die geraas. Strande is mooi en winkels is loopafstand."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Ascot Bush Lodge"Net buite die dorp is die natuur pragtig, alhoewel die dorp bietjie lawaaierig is as gevolg van die snelweg daar naby."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Beverley Country Cottages"Lots of great places to visit, and great people inhabit the region."
"Ek was 5 toe ek laas aan die Suidkus was, maar dit is regtig 'n pragitge kusdorpie en die mense is baie vriendelik."
"Not much to see or do in terms of site seeing. Definitely just a beach holiday, but absolutely worth it!"
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Riverside Manor"Mooi plekkie tussen die berge, sal weer daar stop. "
"The malls are not overpriced, everything is near to you. No need to buy snacks and overload with food as there is a Checkers that is reasonably priced."
"Durban is a fantastic holiday destination. The people are really warm and friendly."
Champagne Castle, KwaZulu-Natal
Bell Park Semi Self Catering"Die natuur is baie mooi. Ek dink dit sal die moeite werd wees om Falcon Crest te besoek."
"Mooi strande, vriendelike mense. Die water en ander dienste-probleme blyk 99% opgelos te wees."
"We were there out of season when it's quieter. I think it can get really busy in December. There are some lovely restaurants especially Breakers, The Waffle House and KC's Coffee Shop."
"Die dorp is maar verwaarloos soos alle plattelandse dorpe deesdae. Heelwat winkels vir alles wat mens kan benodig."
"Alles is binne stapafstand. Die strande is skoon. Wat 'n asemrowende bestemming."
"Duidelike agteruitgang sigbaar. Strande en strate was skoon en netjies gewees. Bome was gesnoei, vuilgoed weg gery. Verkeerspolisie was sigbaar en vriendelik - het selfs die strande patroleer. (Al was dit om na die meisies te kyk).Daar was geen bedelaars op straat nie."
"Love coming to Umhlanga as it's close to the airport and shops overall a good stay, except for the ecoli, couldn't swim and it was a downer. But loved the weekend with family, will be back"