Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.
"Please advise on a % refund based on not being informed of construction, no pool, and cleanliness of the resort. This resort is a GEM and i could really really really love it and once the pool is fixed it will definitely be amazing, also a little cleaning goes a long way, we need to up the cleaning in the resort and it has the potential to be top quality. It has so much potential and once these issues are resolved and it is clean and the pool is fixed, I will definitely be back."
"The place is excellent with everything but its not 100% clean, please focus on cleaning."
"Nee dit is skoon en gerieflik met winkels en benodigdhede in redelike afstande."
"Voel geensins veilig in Durban en omgewing. Vuil. Bestuurders (Taxis) ry uiters onverskillig."
"Die eetplekke was maar scruffy in die omgewing. Ons het al die pawnshops en ander winkeltjies geniet. Die strande was stil en skoon."
"Umhlanga is 'n lekker dorp. Baie restaurante en aktiwiteite om te geniet. Dorp self is netjies. Strande is vuil en stink na riool en nie geskik vir swem nie."
"Underburg as dorp self bied nie veel vir die toeris nie buiten die pragtige Drakensberge."
"Baie mooi, alles bymekaar, mense baie gasvry en strande skoon en maklik bekombaar. Die dorp is mooi skoon. As julle nog nooit in Uvongo was mis jul baie. Dit was heerlik."