Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6633 reviews.
"St. Lucia is 'n pragtige plek met vriendelikheid en die mooiste natuur, die apies is te kostelik en kom besoek 'n mens vroeg in die oggend, vir seker een van die top vakansiebestemmings."
"Daar is hewige skade aan die area na die vloede. Baie konstruksie werk aan die gang om te herstel en reg te wees vir die Desember vakansie. Die riool probleem sal hopelik opgelos wees dan sodat mense weer kan swem."
"Annerly beach was so close. Enjoyed the drafts at Captain's Anchor and lovely long walks both ways along the beach."
"Ongelukkig was die see verbode tydens ons besoek. Maar daar was genoeg om ons mee besig te hou."
"It's a great location with all you need in close proximity. Love it here, chilled vibes."
"Margate het "overcrowded" geraak en infrastruktuur kan nie byhou nie. Kuier liewer in die stiller buurstrande."
"Very limited shops available. Spar is overcrowded and limited stock is available. Nobody replenishing the stock. Should have a manager walking around, speaking to customers. I do not feel safe in Port Edward. Should have community members, with special t-shirts on walking around. Across from the Spar, the area is neglected. They should make a neat smart area where the local ladies can sell their fruit and veg to the holidaymakers."
"Dit is so 'n pragtige, klein dorpie skoon en netjies en almal so vriendelik. Ek besoek slegs Mtunzini vir rolbal."
"Die lekkerste vakansieplek. Ek gaan gereeld soontoe en sal vir seker gereeld in die toekoms."