Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6800 reviews.
"Dit is 'n baie mooi omgewing en mens voel naby aan die natuur. Die bootritte op die meer verdien ook vermelding. Besighede in die dorp is beslis gemik op toeriste en word baie goeie diens verkry."
"Daar is baie swemstrande, getypoele waar jy kan snorkel en die winkels is naby met baie goeie verskeidenheid."
"Pragtige, versteekte klein dorpie. So veilig, rustig en lekker atmosfeer. Als wat jy nodig het om te ontspan."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Riverside Manor"Gorgeous quaint little town. Lots of eating places."
"Kingsburgh is an ideal holiday area. There is a mall close to the residence, it's safe and peaceful."
"Paaie nog swakker as Gauteng. Baie vuil by hawe, en middestad. Bluff-area waar ons gebly het nie te sleg nie. Noord van Durban skoner, maar het nie lekker swemstrande nie. Algemeen sal ek nie sommer daar gaan vakansie hou nie."
"Die strand is skoon en goed bestuur. Die swemstrand is baie naby die huis."
"Kan bietjie raas op naweke a.g.v. mense van die area wat met karre op en af jaag en harde musiek speel in die strate."
"Paaie in die dorp is onbekombaar. Paar oulike restaurante, maar nie werklik 'n toeristebestemming nie. Meer 'n deur ry."