Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.
"Dis 'n baie mooi strand en area. Kinders kan baie lekker daar speel op die strand area en rotse. Rivier wat stadig daar uitmond maak dit 'n lekker speelplek."
"Quiet suburbs with lots of interesting places, farmers market, farm restaurants, ideal place if you are looking for a quiet place to unwind and recharge the batteries!"
"Durban was not bad but Ushaka Marine was boring as they were closed at water slides side, the beach was also dirty on Saturday, I even saw the condoms there. So yeah, it was not ayoba. "
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Beverley Country Cottages"Lovely pet-friendly restaurants! Some even had doggie menus!"
"Was verbaas oor die aanbod van winkels en malls se groot verskeidenheid en alles ook netjies en modern. Veilige strand met lewensredders en genoeg te sien in die direkte omgewing. 'n Groot dorp met 'n plattelandse gevoel. Heerlike kuier, sal graag weer gaan."
"Die paaie (soos al die sekondêre paaie in ons land) het ernstige aandag nodig, maar ek is bly om te sê dat hulle dit probeer. Padwerke plek-plek het stop-ry-beheer gehad."
"Manlief hou baie van St. Lucia, maar St. Lucia het nie diep in my hart gekruip nie. Ek sal seker maar weer moet kom kuier, dalk maak St. Lucia die tweede keer 'n beter indruk op my."
"Amanzimtoti was nog altyd ons gunsteling, maar strate is vuil en die sluip slapers is hopeloos te veel en lastig."
"Daar was insidente van kriminele gedrag maar ons is nie persoonlik daardeur geraak nie. Daar is genoegsame winkels waar ons die meeste benodigdhede en kos kon verkry."
"The beach is very rocky and not a swimming beach. We went to Ballito to surf and swim."