Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.
"A little gem of a town. Southbroom is well worth the visit. Quiet, calm and beautiful. Great security presence."
"Uvongo is ongelukkig nie meer wat dit was nie, dit sal my laaste keer wees om daarheen te gaan."
"I went there for business and I'm not sure about the leisure-related aspects of Richards bay."
"Durban self is uiters besig, die stad is nie wat dit was nie, maar Westville is een van Durban se juwele."
"Ons het dit buite seisoen geniet, maar ek dink dit kan nogal besig raak in hoë seisoen. Maar, dit bied alles wat jy graag wil hê."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Nottingham Road Hotel"Dis puik, maar nie reg vir slaap op 'n Vrydagaand nie!"
"Baie oulike plekkies. See se water is heerlik. Die humiditeit en hitte is soms erg, dan help dit as die plekke lugverkoeling en/of swembaddens het."
"Die strand is fantasties. Met die sandbank wat daar is, kan jy met veiligheid in die water rondspeel hoog- en laagwater. En die rotspoele tydens laagwater is besonders met die vissies. Dit sal 'n groot verskil maak as die twee swembaddens op die hoofstrand herstel en gevul kan word."
"Pasop vir die graswalle wat see toe lei. Dit kan enkels breek. Daar kan gerus gekyk word om die strandareas meer bereikbaar te maak."
"I stay in Durban but I was happy with everything, sometimes we go to Ballito, Umhlanga and Zinkwazi so Durban is a good place to travel to."
"I have lived in the area on and off for 15 years. The beach is beautiful and the people friendly."