Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6513 reviews.
"St. Lucia het baie agteruit gegaan. Kan sien Covid het groot slae toegedien. Indien jy wil gaan ontspan, gaan gerus. Sal wel voorstel dat mense deur gaan na Cape Vidal toe. Neem jou tyd en gaan ry al die "Loops", daar is baie diere en natuurskoon om te bewonder. Dis die beste om bosveld en see op een bestemming te hê."
"Depending on the area you stay in Durban there is not much to experience as a traveller. The malls close early and getting to Ushaka is a bit of a drive. However the area I stayed in was beautiful and peaceful which is what I needed."
"Always go to the south coast for the last 30 years and Uvongo is our place of holiday. We always book in Margate and Uvongo and Laguna La Crete is my first choice always."
"Hou baie van die strand met sy grasperke en 2x restaurante op die strand self. Toiletgeriewe kan verbeter asook paaie met slaggate."
"Uvongo het beslis nie in die 20 jaar wat ons daar was vooruitgegaan nie. Dis jammer om te sien die munisipaliteite doen geen onderhoud op paaie en sypaadjies soos wat moet gedoen word nie. Ons het veral nie naweke in die aande veilig gevoel in die strandareas nie. Daar was partytjies en gedrinkery op parkeerplekke langs die see. Maar dit was skoon en netjies die volgende dag."
"It's a very nice place to be, it's beautiful, I like the weather. It's perfect and always warm."
"Margate is such a lovely area to visit everything at your door step, the shops, banks and restaurants."
"St. Lucia is baie nice, maar plekke maak vroeg toe buite seisoen so mens moet alles klaar kry vroeg. "
"Margate is besig om 'n spookdorp te word. Voel eerlikwaar of winkels se pryse duurder is as binnelandse winkels. "
"Beautiful malls, lovely tranquil beaches and a whole lot of restaurants, very peaceful. "
"Margate het vir ons baie agteruit gegaan. Was tot so 8 jaar gelede elke jaar daar. Dit is nou half "scary" ─ orals lê rommel en gebreekte glas. Die hoeveelheid eiendomme wat afgeleë en verlate staan is ook 'n bewys. Baie leë winkels. Sal weer gaan, maar hoop dit sal beter wees."
"Gesellige plekkie met uitstekende eetplekke. Lekker stil buiteseisoen. Cape Vidal is egter duidelik besig om agteruit te gaan - sedert ons 'n jaar gelede daar was is die verval duidelik: vuil en verstopte toilette en grondpaaie is in swak toestand. Jammer dat hierdie juweel ook nou deur die regering vernietig word."