Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.

Mtunzini, KwaZulu-Natal

The Floral Cottage

"Mtunzini is 'n paradys. Die mense daar is vriendelik en gasvry. Die dorpie is netjies en redelik veilig. Die strand is bietjie ver en dus is dit nie die ideale vakansiebestemming vir mense wat regtig 'n seevakansie wil geniet nie."

Umkomaas, KwaZulu-Natal

Turtle Creek Self-catering

"The safety. No criminals. Close to the beaches."

Mtunzini, KwaZulu-Natal

The Floral Cottage

"Lekker stil en nie te oorbevolk nie, selfs met die Desember-vakansietyd."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Family Holiday Home

"Alle nodige fasiliteite is gerieflik beskikbaar. Rustige Desembervakansie gehad. "

Margate, KwaZulu-Natal

Anchorage

"Hulle polisie is fantasties. "

Uvongo, KwaZulu-Natal

Natspat 20

"Water was heerlik met 'n lekker stand."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

109 Bermudas

"It is the best especially for a relaxing holiday and the beaches are well managed, clean and not overcrowded. They must just open more restaurants by the beach sidewalk."

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Umzumbe Beach House

"Oor die algemeen netjies en genoeg winkels om die nodige aan te vul."

Ladysmith, KwaZulu-Natal

Memra Guest House

"Die dorpie het baie mooi geboue en kerke. Baie geskiedkundig. Was spyt dat ons nie meer tyd daar kon spandeer nie. Om na sononder in die dorp te beweeg vir iets om te eet, was egter senutergend. Daar was 'n paar verdagte karakters wat in die strate rondhang."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Meerkat Manor

"Ramsgate is 'n eersteklas-vakansiebestemming met iets vir elke smaak. Die blouvlagstrand is 'n bekende trekpleister, maar daar is ook 'n verskeidenheid van doendinge en interessante besighede om te verken. Hier kan jy maklik 'n week of twee deurbring sonder om verveeld te voel, en terselfdertyd genoeg asemskep om weer volspoed te werk."

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2513

"Tranquil and lush. Some really great restaurants offering excellent food & great value. Loved the beaches too!"

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Le'Cottage Scottburgh

"Nice clean beach - fabulous vacation."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Proudfoot Holiday Farm

"It is such an amazing place, the views are absolutely breathtaking, but the roads are not so great."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Otters Den Self-catering Cottages

"Oulike plek. Klein genoeg en baie rustig om weg te breek uit die stad se geraas. "

Margate, KwaZulu-Natal

Woodpecker on Marine

"Beautiful town with a really great vibe."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Forest Lodge

"Wonderlike strande, en al die locals was vriendelik."

Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Palms 77

"Eerder Ramsgate as Margate."

Dundee, KwaZulu-Natal

Kwakunje Guest Lodge

"Was net deur-ry vir ons."

Underberg, KwaZulu-Natal

Valley Lakes

"Definitely recommend the place to relax and recharge."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Sands 6

"Strand bietjie besig party dae, wat seker heeltemal verstaanbaar is vir Desember, maar nooit vreeslik crowded. Lekker plek om vakansies deur te bring, net jammer dis te ver van Gauteng om meermale te gaan."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Queen Elizabeth 3

"Pratige plek en als is om jou jy hoef nie baie ver te ry na winkels toe nie. Eetplekke is volop en by jou."

Durban, KwaZulu-Natal

202 Point Bay

"Die area waar Point Bay 202 geleë is, is regtig onbeskryflik mooi. Daar is 'n eetplek net 'n paar minute van die woonstel af. Die omliggende plekke is ook baie mooi en die woonstel is loopafstand van die strand af."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Seaview Getaway in Toti

"Close to everything you want. Thirsty Whale always a hit for food and slides for the kids."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Sorgente 305

"Bitter lekker, great verblyf en wonderlike restaurante."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"We had a great time. We had a great stay. "

Blad
Blad 81 - Wys 2401 tot 2430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang