Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6598 reviews.

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"We had a great time. We had a great stay. "

Durban, KwaZulu-Natal

Flintstones Guest House - Durban

"Desember is eintlik maar chaos. Die strand is baie vuil en dis orals vol en besig."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

The Bali Grand Lodge and Spa

"Heerlike vakansieplek as jy lief is vir die strand en swem. Die dorp verskaf nie veel ander aktiwiteite vir tydverdryf nie."

South Coast, KwaZulu-Natal

128 On Allkins

"Baie aangename omgewing en publiek ook baie bedagsaam. "

Port Edward, KwaZulu-Natal

Elsea

"It is a wonderful holiday destination."

Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal

aha Alpine Heath Resort

"Ons is mal oor die Noordelike berge! Opset was pragtig en ligging uitstekend."

Natal Midlands, KwaZulu-Natal

Parker's Place

"Not so much to do there. But there is Midmar dam for fishing and Nottingham Road Brewery."

Ballito, KwaZulu-Natal

La Residence

"Sentraal tot 'n verskeidenheid strande, eetplekke, sentrums en ander snuffelplekkies. "

Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge

"Daar is nogal baie om te gaan sien, hul gholfbaan is een van die mooistes wat ek al gesien het vir 'n plattelandse dorp. Ongelukkig het die weer ons nie vir veel meer toegelaat nie maar sal weer hul besoek."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Saints View Resort Unit 10

"Sou graag meer wou sien van die dorp m.a.w waar is staproetes, museums, 4x4 roetes."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Cozumel 411

"Baie dankie vir Umdloti Letting vir hul vriendelike diens. Umdloti is 'n skoon en netjiese strand dansky inwoners wat skoonmaak. Ongelukkig kom daar te veel mense oor naweke van ander plekke, wat nie woon in Umdloti nie, om daar te kom swem en word daar gedrink en geraas op straat voor Cozumel tot laat in die aande."

Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Mews 4

"Don't drink the water, always carry bottled water as tap water is not good for consumption."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Seaspray Cabins

"Alles wat jy nodig het is naby."

Umkomaas, KwaZulu-Natal

Widenham Holiday Units

"Not much activities to do around the area."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Gracelands Beach Lodge

"Ramsgate beach is not full. "

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Cowrie Cove 3

"Niks om te doen nie, glad nie vir mense wat tieners het nie, miskien vir ouer mense wat rustigheid soek."

Durban, KwaZulu-Natal

45 Broadway Lodge

"Durban is 'n baie lekker toeristebestemming. "

St Lucia, KwaZulu-Natal

Oppi Rotse

"Hou baie daarvan en gaan elke dag Cape Vidal toe."

South Coast, KwaZulu-Natal

Inyanga 7

"Ons het 'n paar swemstrande besoek. Ons sal waarskynlik nooit weer Margate toe gaan nie, en alhoewel Uvongo 'n heerlike swemstrand is, het een van ons familielede 'n maagvirus daar opgetel. Die apteker het gesê dit het te doen met die riool wat by Uvongo se lagoon inloop. Ons het Umzumbe strand en Scottburgh baie geniet en sal graag weer soontoe gaan."

Natal Midlands, KwaZulu-Natal

Far Away Place - Dashy Cottage

"Baie om te sien en te doen. Uitsonderlike eetplekke."

Ballito, KwaZulu-Natal

At The Sea Ballito

"Awesome. Gasvrou gee dadelik aandag aan versoeke."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Griet se Plek

"Uvongo is quite a sleepy town and if you are not a huge beach lover you may find it a little boring."

Margate, KwaZulu-Natal

Glyndale Sands 402

"Benodig rondry vir aktiwiteite. "

Ballito, KwaZulu-Natal

The Boulders 206

"Clean beaches, great promenade, lots to do for the whole family."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

27 Robbins Road

"Lovely place with beautiful surroundings."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Spindrift Guest House

"Ek het Umdloti baie geniet! Elke oggend gaan draf/stap en dan 'n lekker koue crusher by een van die winkeltjies gekoop. Parkering in die dorp is beperk as dit regtig besig raak, daarom is Spindrift die ideale plek om te bly. Dis 'n skoon en netjiese dorpie en ek het veilig gevoel. Daar was elke oggend mense in uniforms wat die strate gevee het en hulle hou ook die strande skoon. Die dorpie is ook lekker naby die lughawe. Ons hou gewoonlik in die Kaap vakansie. Dit was my eerste keer in Umdloti en ek was regtig beïndruk en het dit baie geniet."

Page
Page 80 - Showing 2371 to 2400
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers