Verified Reviews
Lamberts Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay
Rated 4.3 out of 5 based on 1008 reviews.
"Geniet die "bird island" en Muisbosskerm was fantasties. Lekker eetplekkies en oulike kunsroete."
"Lambertsbaai is ons toerismebestemming. Dis 'n baie stil en rustige dorpie met vriendelike mense. Gaan eet gerus by Isabella's!"
"Die hartjiedorp. Oral hang hartjies gemaak van optelskulpies wat die plaaslike gemeenskap maak vir 'n inkomste. Daar bly vriendelike hartsmense, wat 'n pragtige, skoon en netjiese dorpie."
"Pragtige, skoon, netjiese plekkie, gasvry en vriendelik. Wens ons kon hier kom bly."
"I would recommend Isabella restaurant on the seafront. Waitrons friendly and go out of their way to serve you."
"Gaan besoek Bird Island. Moeite werd en ook die restaurant by die hawe. Goeie diens. Baie rustige dorpie. Bietjie besig op 'n Saterdag in die middel van die dorp. OK is 'n goeie plek om inkopies te doen. Vriendelike mense. Mooiste uitsigte, baie voëls en seelewe."
"Lambertsbaai is 'n juweel, onvergeetlik, vriendelikste locals en lekkerste eetplekke!"
"Muisbosskerm en Isabellas restaurant op die hawe is 'n MOET om te besoek!"
"Our stay was brief, but enjoyed our lunch at Isabella's. Went to see the beachfront. A lovely town and enjoyed the wedding at Bosduifklip. Thank you."
"Lamberts Bay is a quite area with amazing views. Not much entertainment was found besides a few restaurants and shops. A place to rest and have family time."