Geverifieerde Resensie

Lamberts Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lamberts Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 989 resensies.

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Vir enigiemand wat 'n middelpunt soek om die omliggende dorpe en besienswaardighede te besoek, is Lambertsbaai ideaal."

Lambertsbaai

Albatross No. 1

"In vergelyking met vorige jare het dit bietjie agteruit gegaan. Nog steeds die moeite werd."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Ons was verras hoeveel van die ouwêreldse kusdorpie sjarme nog hier behoue gebly het."

Lambertsbaai

Albatross No. 5

"Pratige plek, goeie toerisme-aantrekking."

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"Baie interessante dorp!"

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Sal met graagte weer vir Lambertsbaai besoek. Net die skelmpies wat daar rondloop, is n probleem. "

Lambertsbaai

Bougain Villa

"'n Lekker dorp."

Lambertsbaai

Albatross No. 4

"'n Lekker plek om bietjie te gaan ontspan en lekker seekos te eet!"

Lambertsbaai

Branders Accommodation

"Dit was ons tweede besoek aan Lambertsbaai en ons het weereens die Muisbosskerm toe gekry - wat 'n teleurstelling."

Lambertsbaai

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Baie vriendelike mense. As jy in buiteseisoen gaan is dit rustiger. "

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Fantastiese, rustige en asemrowende plek."

Lambertsbaai

Ouma See

"Vriendelike mense en skoon dorp ."

Lambertsbaai

Altyd Tuis

"Alhoewel klein en ons tyd min was dit heerlik. Ons sal terugkeer daarheen."

Lambertsbaai

Soli Deo Gloria

"Pragtige plek met vriendelike mense."

Lambertsbaai

Lambert's Bay Seafront

"Heerlike plek om net te wees. Ek kan Isabellas restaurant sterk aanbeveel as jy ietsie wil eet. Jy moet voëleiland besoek."

Lambertsbaai

Bay Plaza

"Dit moet 'n stukkie van die hemel wees. Ons oorweeg dit om 'n plek daar te koop."

Lambertsbaai

Albatross No. 4

"Miskien nie vir die jong mense nie. Daar is nie veel om te doen nie, maar as jy will gaan vir ontspanning is dit 100%"

Lambertsbaai

Bay Plaza

"Ons sal graag kreef iewers wou koop!"

Lambertsbaai

Altyd Tuis

"Mooiste dorpie met die lekkerste seekos!"

Lambertsbaai

Abalone Self-Catering

"Maak seker jul besoek voëleiland."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Lambertsbaai is my gunsteling plek!"

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"My siel kry kos in hierdie stil eenvoudige dorpies. As jy 7 ster-diens en -verblyf soek, doen dit êrens anders. Hier kom jy om te rus en om vis te eet. Muisbosskerm was lekker en die kos is uit die boeke. Ek sal beslis weer kom."

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"Great place to unwind with beautiful beach walks and it's close enough to other towns and places to make it a good base."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Wonderlik rustig en mooi."

Lambertsbaai

Lekke Ekke

"'n Baie lekker plek om net weg te kom van die stadslawaai. Alles is net perfek soos wat dit is, maar ek sal daarvan hou as die pad tussen Lambertsbaai en Velddrif heetlemal klaar geteer word."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Pragtige strande, voëleiland, besonders mooi, lekker restaurantjies. Word aanbeveel!"

Lambertsbaai

Raston Guest House

"Mooi, mooi en baie mooi. Wonderlike mense. "

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang