Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 987 reviews.

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Baie vriendelike en gasvrye Weskus dorpie."

Lamberts Bay

Breathe Inn

"Goeie vakansie dorp."

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"'n Dorp met gerieflike infrastruktuur. "

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Very very quiet felt like we were really in holiday for once."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Baie lekker Weskusatmosfeer met vriendelike mense. Lekker eetplekke en als wat jy nodig het naby aan mekaar."

Lamberts Bay

Soli Deo Gloria

"Twee goeie restaurante, Isabellas en Weskus kombuis! Vriendelike mense!"

Lamberts Bay

Albatross No. 6

"Die verblyf waar ons gebly het was baie oulik, geen klagtes daaroor. Wat Lambertsbaai betref, ons het nie van die hoeveelheid bedelaars in die dorpie gehou nie. Daar het ook 'n paar verby die verblyf geloop wat uit die aard gebedel het. Dit is onaangenaam, omdat hul ook maklik in die verblyf kan inkyk. Dit is dus 'n steurnis aan jou rus en vrede. Ons het ook nie baie veilig in die dorpie gevoel wanneer ons daar rondgeloop of gery het nie. Ons sal nie weer daarheen gaan vir 'n vakansie nie."

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"For people who like wild oceans, long deserted beaches and wind. "

Lamberts Bay

Bay Plaza

"A visit to Muisbosskerm for lunch is worthwhile - food is excellent."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Daar is uitstekende restaurante en dis 'n rustige kusdorpie waar mens werklik kan rus."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Baie mooi Weskus dorpie. Muisbosskerm en Birds Island is 'n moet om te besoek."

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Uitstekend, rusting en baie om te doen."

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Die dorp het baie agteruit gegaan en algemene instandhouding soos paaie, straatligte ens. kort bietjie aandag."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Good beaches to spend time with your loved one and Weskus Kombuis for a good meal."

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"Long open beach to walk on. Weskus Kombuis Resturant a definite stop for a good meal."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Beautiful, peaceful. Perfect if you need a quiet getaway from the rat race."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Lambertsbaai is een van die beste toeristebestemmings in ons land. Ek sal definitief gereeld daar vakansie gaan hou en dalk myself daar vestig."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Die getypoel is ontsettend vuil. Ek het nie kans gesien dat my 3-jarige seuntjie daarin swem nie. As die munisipaliteit net daaraan kan aandag gee. Ek het daar op die slyk geval met my seuntjie en my ligamente die Sondag geskeur."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Vriendelike plek. Alle winkels en dienste beskikbaar."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Lambertsbaai is 'n tipiese Weskusdorpie met atmosfeer en hartlike mense. Lekker eetplekke."

Lamberts Bay

Arendzicht

"Het darem lekker gekuier."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Lekker ete by Isabellas in die hawe."

Lamberts Bay

Albatross No. 6

"Baie lekker plek om te besoek, maar jy moet jou blyplek noukeurig kies."

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"Weskuskos is uitstekend."

Lamberts Bay

Sea Breeze No. 4

"Dit was hartseer om by die dorp se ingang op die R364 deur hope vullis gegroet te word. Die vullis word deur die hele omliggende gebied versprei en spoel selfs in die Jakkalsrivier en in die lagoon in."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Hulle moet net kyk na die glasstukke wat op die strande lê."

Lamberts Bay

Ouma See

"Asemrowend mooi!"

Lamberts Bay

Soli Deo Gloria

"Aangename klein dorpie."

Lamberts Bay

Albatross No. 2

"Lekker rustige dorpie."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Oulike dorp met lekker restaurante soos High Tide, Muisbosskerm en Funky Tastebuds."

Page
Page 27 - Showing 781 to 810

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers