Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2256 reviews.

Magoebaskloof, Limpopo

Diggersrest Lodge

"So much more to offer than we originally thought."

Magoebaskloof, Limpopo

Woodcutters Guest House

"We went for the Magoebaskloof spring festival and it did not disappoint. The market entrance was a bit overpriced, but the rest of the valley is beautiful. The azaleas were spectacular and it is worth visiting Cheerio gardens and Zwakala brewery. Tea at the hotel is very relaxing and the bookshop at Pennyfathers is well-stocked as usual. Our new favourite tea gardens are Cheerio cafe and the Magoebaskloof Farmstall and cafe."

Mookgopong, Limpopo

Ranelra Accommodation

"Dorp is bietjie klein en baie stil, nie veel ordentlike restaurante nie."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Sion Guest House

"Baie warm maar 'n aangename plek met vriendelike mense."

Tzaneen, Limpopo

Tarentilos Country Venue

"Ons sal weer daar bly in die toekoms."

Polokwane, Limpopo

Stay on Plein

"Ongelukking het ons beurtkrag ervaar, dus was die internet af."

Magoebaskloof, Limpopo

Viewpoint Estate

"Beautiful area to visit. Quaint little village with friendly people and great coffee! Awesome trails for walking and hiking nearby."

Tzaneen, Limpopo

Merinda's Guest House

"Pragtige dorp in 'n mooi deel van ons land."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Great family or friend weekend getaway."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Savanna

"Rustige plekkie waar mens jouself kan vind en jou battery herlaai."

Magoebaskloof, Limpopo

Viewpoint Estate

"Baie meer om te doen in die omgewing as wat mens dink!"

Modimolle, Limpopo

Guardian te Vrede

"Die Modi Mall maak verblyf in Modimolle baie gerieflik."

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Stil en baie behulpsaam."

Baltimore, Limpopo

Slaap n Biekie

"Bosveld-gasvryheid."

Mookgopong, Limpopo

Witgatboom Boskamp

"Dit is gerieflik. Klein dorpie, maar jy sal kry wat jy benodig."

Polokwane, Limpopo

Grace on Four

"Net baie warm, maar niks om oor te kla nie."

Rooiberg, Limpopo

Rooiberg Resort

"Ons beveel Rooiberg Resort / Ukuthula Lodge graag aan vir enigiemand wat wil wegkom van die stad se gejaagde lewe. Baie dankie aan Deon, Natalie en jul span! Rooiberg beskik ook oor 'n paar oulike winkeltjies waar jy ook heerlike wafels kan geniet."

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Natuurryke omgewing."

Magoebaskloof, Limpopo

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Ek sal net voorstel dat daar inspeksie gedoen word na die netheid van die eenhede voor gaste ingeboek word."

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"As jy mal is oor die Bosveld is hierdie die naaste plek om die veld, vuur en sterre saam met jou geliefdes te herontdek. Hier is altyd meer as wat mens verwag. Die mense is vriendeliker en die rustigheid wat jy inasem is beter vir jou siel as wat jy onthou!"

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Dit is 'n baie lekker plek. "

Polokwane, Limpopo

Pietersburg Club

"Polokwane is basies 'n deurgangsroete na baie ander bestemmings en is sowat halfpad van Gauteng na die KNP wat dit 'n gewilde oorblyplekmaak. Daar is nie werklik veel toeristebesienswaardighede in Polokwane self nie."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers