Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.
"Pragtige omgewing en heelwat om te doen. Die enigste kritiek is dat een of twee plekke op die reisigerspamflet gesluit was en van die grondpaaie is 'n bietjie rof na die reën."
"Ons ken slegs die besighede in die dorp. Genoeg winkels om jou in besig te hou, kan ook lekker eet by restaurante. Ken nie die omgewing nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Wharthog Corner Leeupoort"Lekker kuierplek en om weg te kan breek na die bos en die diere is so die prys werd gewees. Beveel aan vir almal wat diere wil sien, dit was fantasties by Leeupoort. Onbeskryflike oomblikke, sal julle gou weer sien."
"This centre is impressive in showing one the organisation and dedication needed to support wildlife where some poor creatures have their difficulties."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Bigfoot 248 Mabalingwe"Excellent reserve to go to, we have booked a game drive as well and the service were great."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
@ The Bush"Ek is absoluut mal oor Leeupoort vakansiedorp. Ek was al 2 keer daar in die afgelope 2 maande en sal beslis nog menigte male terug keer."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Bigfoot 248 Mabalingwe"Uitstekende plek, gaan al vir 12 jaar soontoe."
"Baie Industriële gevoel, so ek sal dit nie as 'n toeriste-aantreklikheid aanbeveel nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Boshuis"Mag dit altyd bly soos dit is. Ons is gelukkig by Leeupoort."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Bigfoot 248 Mabalingwe"Restaurant was nie baie goed gestock nie. Baie items op spyskaart was nie beskibaar nie. Privaat Safari-voertuie se bestuurders het onder die invloed van drank wildsritte gedoen, wat 'n gevaar vir almal anders op die pad is. Anders as dit, 'n wonderlike reservaat en baie goeie verblyf."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Boshuis"Ek wou nie terug na realiteit toe terug gaan nie. Wonderlike plek!"