Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2265 resensies.

Tzaneen, Limpopo

Tamboti Guest House

"Excellent service."

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Fantastic! Mabalingwe Nature Reserve is a family friendly destination, the guides are very knowledgeable, the staff pleasant, the entertainment area perfect for the kids and the little farm shop well equipped. Plenty of animal sightings."

Bela-Bela, Limpopo

El Rancho Grande

"Please improve on your roads."

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Bela-Bela as 'n dorp het basies net die warmwaterbronne as aantrekking. Die dorp self is vuil en kort baie aandag. Tog, is die omliggende natuurskoonheid (soos bv. op Marula Oasis) mooi."

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"A lovely town, the people are very friendly and helpful. We were basically tied up with a hockey festival all day so didn't get to see what is on offer around Tzaneen, would love to come back."

Vaalwater, Limpopo

Mashudu Private Game Lodge

"Lekker bosveld. Baie wild en goeie mense!"

Modimolle, Limpopo

Bush Lovers Lodge

"Heerlike weer vir die winter, rustige en ontspanne atmosfeer."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

LaPumba

"There are so many animals to see, some are so tame they eat from your hand. A great escape form the city and close enough for just a weekend away."

Thabazimbi, Limpopo

Deo Volente Country Lodge

"Dorp het my verbaas. Lekkerste eetplek - Koolstoof."

Magoebaskloof, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Love the Pancake House."

Louis Trichardt, Limpopo

Louis Trichardt Lodge

"Water is 'n probleem as die krag af is. Werk van drukpompe."

Vaalwater, Limpopo

Groendraai River Cottages

"Sal beslis die area weer besoek."

Magoebaskloof, Limpopo

Pinella and Castanea Farm Cottages

"If you love nature you'll love Magoebaskloof! Take a trip to and have a picnic at the Debengeni Falls."

Vaalwater, Limpopo

Groendraai River Cottages

"We visited Welgevonden twice so we are familiar with the area. The roads are great. We just need to buy a 4x4. A very scenic area. Would like to visit the area again."

Magoebaskloof, Limpopo

Hardlines

"Pragtige area. Plaaslike instansies doen duidelik moeite om 'n goeie diens te lewer en die omgewing te bevorder. Baie oulike, plaaslike tydskrif."

Polokwane, Limpopo

Stylus Self-catering

"Plattelandse stad! Twee in een."

Magoebaskloof, Limpopo

House of Art

"Pragtige omgewing met vele aktiwiteite."

Vaalwater, Limpopo

Summerplace Game Reserve

"Vaalwater het 'n baie goeie Spar en winkeltjies vir nodige aankope. Besienswaardighede vir gesin wat ons fantasties gevind het is: Waterberg Living Museum, dit is baie interessant, netjies, vriendelike goeie diens en bied ook restuarant en winkeltjie. Asook Eventieria, interessante en verskeie dier- en voëlsoorte om te sien en bied ook 'n restuarant."

Louis Trichardt, Limpopo

Red Roof Gastehuis

"Dit was paar jaar gelede 'n baie mooi dorpie, maar die agteruitgang is duidelik te bespeur in swak dienslewering, tekorte aan water toevoer, swak paaie, ens. Die Louis Trichardt Munisipaliteit het absoluut gefaal in hulle plig!"

Tzaneen, Limpopo

Merinda's Guest House

"They can improve on their overall sense of urgency. Wherever you go and shop cashiers we're so relaxed as if you have the whole day doing nothing. This happened both at Shoprite at Tzaneen Lifestyle and at Chicken Licken in town."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Wonderlike plek, het daar groot geword."

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Itaga 619

"Ongelooflike ervaring van die mooiste natuurskoon en dierelewe."

Tzaneen, Limpopo

Douglas Villas

"Bietjie deurmekaar dorp. "

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Good place for relaxation. "

Modimolle, Limpopo

Nylie Dreams Akkommodasie

"I just go to play golf, but in future might consider game drives."

Bela-Bela, Limpopo

De Kunst Huisje

"Enjoyed the Sondela show. There is a lot to do and see in the area."

Vaalwater, Limpopo

Groendraai River Cottages

"Heerlike winterkuierplek!"

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Leeupoort is die beste plek om te gaan vir 'n naweek of vakansie. Dit is stil en rustig en daar is alles wat jy nodig het om net weer jou innerlike krag te hernu."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang