Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2282 resensies.
"Daar is niks om te doen nie en as daar is, is daar nie genoeg inligting daaroor nie."
"Omliggende gebiede is baie mooi. Jammer dat die dorp self oënskynlik agteruit gaan."
"Omgewing is pragtig. Net jammer die dorp het so vervalle geraak. Paaie is in 'n haaglike kondisie."
"Was nog altyd 'n lekker dorpie, kerk daar is te pragtig en mense is vriendelik!"
"Ons is besig om die Magoebaskloof-area deur te kyk vir die lekkerste en beste wegbreeknaweekplekkie en is gereeld besig om plekkies te besoek. Dit was on tweede keer gewees."
"In geheel skep die dorp nie 'n goeie indruk nie, soos met baie dorpe in hierdie mooi land van ons."
"As jy nie belangstel om wild te gaan kyk nie, is daar niks anders vir bejaardes om te doen nie."
"It's on a crossroad with a road north to Mapungubwe and a road east-west to the Botswana border. We came from Thabazimbi in the south. "
"Die omgewing is pragtig en ons het die naweek regtig baie geniet. Sal verseker weer terugkom"
"Polokwane is 'n lekker klein dorpie. Dis nou nie 'n vakansie bestemming nie, maar vir weggaan vir so 3 dae is dit lekker."