Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.
"Nice, quiet and small neighbourhood that gives peace of mind if you want some quietness."
"Wonderlike area vir buite-aktiwiteite mits die weer dit toelaat. Pragtige natuurskoon."
"Beautiful, bit of everything - hikes, drives, adventure, good food, nice people."
"Haernertsburg was 'n verrassing gewees en Cheerio Gardens is 'n besoek werd. Baie vriendelike ontvangs wat graag die geskiedenis met jou deel. Die omgewing is pragtig boomryk en met goed versorgde boorde."
"Die paaie, en dorp lyk soos baie van ons plattelandse dorpe. Verwaarloos. Tog het ons wonderlike diens gekry by Spar."
"Ons besoek elke jaar die omgewing. Dit is vir ons een van die mooiste plekke in Suid-Afrika."
"It's very hot and you really need to be extra careful on the road as the motorists don't respect other road users, but other than that it was a very nice experience."
"Klein, stillerig, jy sal wel alles in die hande kan kry (koop). Voëlryk en mooi bosveld."
"Magoebaskloof is 'n baie unieke deel van ons land. Die natuur bied soveel asemrowende tonele waaraan mens jou kan verkyk. Baie kunstige en kreatiewe mense in die kloof wat hartlik bydra tot die omgewing."
"Covid-19 het dit 'n knou toegedien, maar ons glo dat dit weer sy kop sal optel sodra dinge weer terugkeer na normaal (wat dit ookal mag beteken)."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Mabalingwe Itaga 619"Mabalingwe se restaurant se diens is power, maar die ander gedeeltes is regtig vinnig en behulpsaam. Dit is al baie lank so, wens hulle kan die diens opskerp."
"Azalea blooming season was a great plus for this otherwise quiet village. The hiking and lovely fresh produce from the area is always a bonus."