Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2282 resensies.

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Ons het 'n heerlike middagete geniet by die Koffiekan Plaaswerf restaurant in Modimolle - beslis aan te beveel!"

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Die atmosfeer by Leeupoort Vakansiedorp is een van samehorigheid."

Bendor Park, Limpopo

Birrea Guest House

"Dit is 'n stil woonbuurt in Polokwane en baie goed geleë om die besige plekke in die stad te besoek."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Monate Game Lodge

"Natuurskoon is asemrowend! Het een hele dag by Aventura Warmbad deurgebring wat 'n fantastiese ervaring was, alle geriewe was nuut opgeknap en in werkende toestand soos geadverteer."

Mookgopong, Limpopo

Nuanetzi Game Lodge

"Visited Bouncy Crocs - awesome place! "

Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Baie klein plekke. Ideaal vir 'n vinnige ontbyt of middagete."

Modimolle, Limpopo

Jean-Alno Guesthouse

"Modimolle het baie agteruit gegaan vandat ek 'n paar jaar terug daar was. Die strate is vuil en vol gate en die lugversogers in die mall het nie gewerk nie op 'n baie warm dag."

Groblersdal, Limpopo

Guinea Feather Country Lodge

"Pasop vir die paaie - daar is baie slaggate."

Naboomspruit, Limpopo

Diamond Creek Bush Lodge

"Daar is net 'n paar winkels en die dorp is ongelooflik vuil. OK Grocer is die beste opsie om kos en benodigdhede te koop."

Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort

"'n Klein, maar besige dorpie met die beste melkskommels in die land!"

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Vreeslik baie mooi en vriendelike mense."

Dalmada AH, Limpopo

The Village Inn

"Ligging van die gebied is 'n paar minute van die dorp, baie naby. Die gebied is maklik toeganklik. "

Vaalwater, Limpopo

Chateau de Bosveld

"Very friendly area to visit."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal

"Baie lekker plek om te gaan ontspan en sal gerus weer teruggaan."

Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort

"Pragtige dorpie met heerlike restaurante."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Ifafa 732 Akkommodasie

"Daar is te veel Vlakvarke, hulle moet die getalle minder maak."

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Die dorpie is nie meer wat dit was nie."

Haenertsburg, Limpopo

Art Gallery Guest House

"Beautiful, stunning and tranquil."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe - Dream Of Nature

"Abundance of nature is soothing to the soul. "

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Dit is 'n lieflike deel van ons land. Hoor te min van die gebied."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Ek ken nie die area nie, maar my kampondervinding was awesome."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Baie oulik bestemming naby aan die stad met wonderlike natuurskoon en baie om te doen."

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Pragtige omgewing. Kan net sit en na die skepping kyk, maar daar is heelwat te doen ook."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Awesome awesome awesome."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Die sentrale dorp self is so-so. "

Blad
Blad 50 - Wys 1471 tot 1500
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang